Profile photo of tina10

by

Wonderwerk?

December 26, 2015 in Sonder kategorie

Ek het op een of ander wyse die grootste Kersgeskenk gekry. Onthou jy hoe het ek gekerm en gekla het oor Firefox wat amper onbruikbaar is met al die pop-ups wat om elke hoek en draai op-pop. Ek het toe maar my FB blad na IE toe geskuif.  Die afgelope paar dae pop niks meer op nie???? Ek gaan nie baie diep daaroor wonder nie, maar is kinderlik gelukkig oor die wonderwerk!

Hoop jy het darem ‘n wonderlike feestyd gehad en as jy nie glimlag nie kan die jou dalk aanhelp.

 1426737_10201841369448536_450017741_n

1513182_10201921291646541_2120978249_n

1524953_1170836816319526_3339605483629755828_n

11233347_956221381115611_5488501955243231249_n

IMG-20150629-WA000

12373268_796199427192805_2622165024763705259_n

8256_1170836252986249_4741554771700423925_n

2 responses to Wonderwerk?

  1. Geseende kersfees en hopelik ‘n rustige, vreedsame nuwejaar vir jou Tina. Dankie vir al die ‘Vrydag smiles’ deur die jaar. Ja ek mis ook die ou bymekaarkom plek, maar wat sal ‘n mens doen…? 🙂

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *