Wonderwerk?
December 26, 2015 in Sonder kategorie
Ek het op een of ander wyse die grootste Kersgeskenk gekry. Onthou jy hoe het ek gekerm en gekla het oor Firefox wat amper onbruikbaar is met al die pop-ups wat om elke hoek en draai op-pop. Ek het toe maar my FB blad na IE toe geskuif. Die afgelope paar dae pop niks meer op nie???? Ek gaan nie baie diep daaroor wonder nie, maar is kinderlik gelukkig oor die wonderwerk!
Hoop jy het darem ‘n wonderlike feestyd gehad en as jy nie glimlag nie kan die jou dalk aanhelp.
Recent Comments