Profile photo of tina10

by

Vrydag Byskrifte

November 20, 2015 in Sonder kategorie

As jy weer jou oë uitvee is dit naweek! Die rentekoerse is op, maar as mens die mense in die winkels sien koop, lyk dit eintlik of hulle baie swaar kry nie. Miskien is dit tyd dat ek my oogklappe moet aansit, want mens kan nie eintlik iets verander nie.

Dankie vir die deelneem/ inloer. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

11030647_10153223579156299_2330045508903941542_n

2

1470131_1749845325242130_7084593539173104911_n

3

68400_437746169611974_1749864952_n

4

12241625_1167376663272773_1572939809069729017_n

5

12106811_10153691889399700_5425929733152297437_n

6

12241643_1642383536021482_6020778661293848739_n

6 responses to Vrydag Byskrifte

  1. Nee kyk, tegnologie is net eenvoudig in kleintjies se bloed. Dis nou as ek so na #6 kyk.

  2. 1. Hulle het maar aangestryk deur die stad daardie dag.
    2. Die Here is my beskermer, by Hom is ek veilig.
    3. Dis nooit te vroeg om te doen waarvan jy hou nie.
    4. Die ideale kerskgeskenk: dubbel glyplank wat jou kind en troetelduur ure se vermaak sal besorg.
    5. Die kyk wat die motoris my gee wat verby my jaag as ek te stadig gery het.
    6. Maandag by die werk as die kollegas my Facebook updates van die naweek sien.

  3. *oops, ek bedoel troeteldier! haha..

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *