Ag jammer julle – ek het net gou vir iemand gewys hoe ‘n blog lyk en werk – nie dat dit ‘n baie suksesvolle lesing was nie – ek kon GLAD NIE my weg vind in die nuwe labarint van waarokal ons nou blog nie!! Ek is baie bly ek het is permanent “in-ge;log” want anders sou ek myself dalk nooit weer gekry het nie. Lekker om jule almal hieronder te sien – ek kom een van die dae lees tot die son opkom! Lekker werk en naweek… Lisa
shlwanjan het gesê op Augustus 23, 2012
Ek sien ja, ek sien….
(mmmm ja sure)
katrina het gesê op Augustus 24, 2012
Dit moet net nie een woord wees nie…. 🙂
TS het gesê op Augustus 24, 2012
waaarrr iiiiissss jy?
HeavyHenry het gesê op Augustus 24, 2012
Huh?!
lisabeth het gesê op Augustus 24, 2012
Ag jammer julle – ek het net gou vir iemand gewys hoe ‘n blog lyk en werk – nie dat dit ‘n baie suksesvolle lesing was nie – ek kon GLAD NIE my weg vind in die nuwe labarint van waarokal ons nou blog nie!! Ek is baie bly ek het is permanent “in-ge;log” want anders sou ek myself dalk nooit weer gekry het nie. Lekker om jule almal hieronder te sien – ek kom een van die dae lees tot die son opkom! Lekker werk en naweek… Lisa
lisabeth het gesê op Augustus 24, 2012
Sorry man – kyk bo…
lisabeth het gesê op Augustus 24, 2012
Ek probeer ‘n verantwoordelike landsburger en werknemer wees met prioriteite – gee kans een van die dae lees ek weer!
lisabeth het gesê op Augustus 24, 2012
Hi Katrina – waar’s die groen deur heen? Ek het net gou vir iemand gewys hoe blog werk – wou nog weer afhaal en toe raak die oudag, en ons gaan slaap!
lisabeth het gesê op Augustus 24, 2012
Hi Klari – ek is bly jy sien so helder :-)…. Hou heerlik naweek!
zephur het gesê op Augustus 24, 2012
Stilte is ook ‘n antwoord…
Ja moet nie verdwaal tussen jouself en die wêreld nie
sien later Lisa
TS het gesê op Augustus 25, 2012
nog steeds niks?… vreemd… baie baie onheilspellend vreemd!