Profile photo of lisa

by

Is dit enigsins moontlik om deurmekaarder te word hoe meer mens weet?

April 3, 2012 in Sonder kategorie

Want ek is nou da!

10 antwoorde op Is dit enigsins moontlik om deurmekaarder te word hoe meer mens weet?

  1. jr_ewing het gesê op April 3, 2012

    ja dis beslis moontlik. vat ‘n break!

  2. helaas ja. 🙂

  3. Dis ‘n ontsettende probleem want hoe meer mens weet, hoe meer weet jy hoe min jy weet.
    Eintlik is ignorance bliss, maar dis helaas te laat….

  4. pienkvolla het gesê op April 3, 2012

    In my geval dink ek soms dit werk ook so! 🙂

  5. HeavyHenry het gesê op April 3, 2012

    Wat het jy bygeleer wat jou nou deurmekaar maak?

    🙂

  6. Berwick het gesê op April 3, 2012

    Hi Lisa.

  7. loudavisi het gesê op April 3, 2012

    Jy moet mos die kennis netjies in files bêre!

    Hoop jy kan die naweek effie briek aandraai.
    Ek oorweeg dit self.

  8. pasella het gesê op April 4, 2012

    Information overload.

  9. FOXY1975 het gesê op April 12, 2012

    JA!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.