by

Woordspeletjie

November 15, 2011 in Sonder kategorie

Bakermat.

22 antwoorde op Woordspeletjie

  1. Alpha alpha kom in…..

  2. Ek is blond…

  3. TS het gesê op November 15, 2011

    eish… kry geen woord wat pas…

  4. zephur het gesê op November 15, 2011

    Is dit wat gebeur as jy op jou allie val op die badkamer se mat

  5. Dis die tapyt waarop die persoon staan wat brood bak

  6. Trakie het gesê op November 15, 2011

    LitNet

  7. ek was vir te lank blond en nou te grys

  8. Berwick het gesê op November 16, 2011

    Die antwoord is: Leuens.

  9. Balans het gesê op Desember 4, 2011

    Hangmat?

  10. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Haha Monica, jy is meer reg as wat jy dink! Alpha Alpha is in die kol – die oorsprong of die begin!

  11. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Dis oraait Aapstert – ek was ook blond gewees, en klink my Pruimtwak was ook blond so dis ok… dankie dat jy saamgespeel het!

  12. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Hallo Tina – ek het my antwoord gekry – dankie dat jy deelgeneem het!

  13. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Haha – amper so iets! Behalwe mens is nie so blou nie.

  14. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Dankie Chopstix, ek waardeer jou antwoord! En ja, bahalwe die kriptiese korrektheid is die broodbak nogal ook van toepassing.

  15. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Of ‘n biesiemandjie of ‘n wiegie – jy is reg. Dankie Mevrou!

  16. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Neeeeeee net net nie! Dankie Kelkiie!

  17. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Is ok Pruim – ek het vir ‘n spesifieke antwoord gewag en toe meer gekry as waarvoor ek gevra het! Jy kan bly wees jys grys want saam met dit kom wys!

  18. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Aikona Berwick. Die anwoord is brokkies en stukkies en ‘n wonderbare geheel. Dink ek het nou gevorder tot by die moer – die begin – die womb – die bakermat! Dankie dat jy deelgeneem het.

  19. lisabeth het gesê op Desember 4, 2011

    Mens kan seker so daarna kyk. Iewers sal iemand seker kan se ons terugverlang na die bakermat laat ons in ons volwasse lewe rus in ‘n hangmat! Hallo Blaasbalk – dankie dat jy deelgeneem het.

  20. Berwick het gesê op Januarie 6, 2012

    Fair enough.
    Goed gaan, Lisa.

  21. waaaa’s jy???

  22. Hi Silly – my woorde het bietjie opgedroog – lees wel so van tyd tot tyd nog wat julle alles skryf! Hoop dit gaan goed?

Los ’n antwoord vir monicahaddad. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.