Aikona Berwick. Die anwoord is brokkies en stukkies en ‘n wonderbare geheel. Dink ek het nou gevorder tot by die moer – die begin – die womb – die bakermat! Dankie dat jy deelgeneem het.
Mens kan seker so daarna kyk. Iewers sal iemand seker kan se ons terugverlang na die bakermat laat ons in ons volwasse lewe rus in ‘n hangmat! Hallo Blaasbalk – dankie dat jy deelgeneem het.
monicahaddad het gesê op November 15, 2011
Alpha alpha kom in…..
DieApieInMyKop het gesê op November 15, 2011
Ek is blond…
TS het gesê op November 15, 2011
eish… kry geen woord wat pas…
zephur het gesê op November 15, 2011
Is dit wat gebeur as jy op jou allie val op die badkamer se mat
Chopstix het gesê op November 15, 2011
Dis die tapyt waarop die persoon staan wat brood bak
Trakie het gesê op November 15, 2011
LitNet
bloukaap het gesê op November 15, 2011
ek was vir te lank blond en nou te grys
Berwick het gesê op November 16, 2011
Die antwoord is: Leuens.
Balans het gesê op Desember 4, 2011
Hangmat?
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Haha Monica, jy is meer reg as wat jy dink! Alpha Alpha is in die kol – die oorsprong of die begin!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Dis oraait Aapstert – ek was ook blond gewees, en klink my Pruimtwak was ook blond so dis ok… dankie dat jy saamgespeel het!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Hallo Tina – ek het my antwoord gekry – dankie dat jy deelgeneem het!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Haha – amper so iets! Behalwe mens is nie so blou nie.
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Dankie Chopstix, ek waardeer jou antwoord! En ja, bahalwe die kriptiese korrektheid is die broodbak nogal ook van toepassing.
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Of ‘n biesiemandjie of ‘n wiegie – jy is reg. Dankie Mevrou!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Neeeeeee net net nie! Dankie Kelkiie!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Is ok Pruim – ek het vir ‘n spesifieke antwoord gewag en toe meer gekry as waarvoor ek gevra het! Jy kan bly wees jys grys want saam met dit kom wys!
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Aikona Berwick. Die anwoord is brokkies en stukkies en ‘n wonderbare geheel. Dink ek het nou gevorder tot by die moer – die begin – die womb – die bakermat! Dankie dat jy deelgeneem het.
lisabeth het gesê op Desember 4, 2011
Mens kan seker so daarna kyk. Iewers sal iemand seker kan se ons terugverlang na die bakermat laat ons in ons volwasse lewe rus in ‘n hangmat! Hallo Blaasbalk – dankie dat jy deelgeneem het.
Berwick het gesê op Januarie 6, 2012
Fair enough.
Goed gaan, Lisa.
I-like-silly het gesê op Februarie 7, 2012
waaaa’s jy???
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2012
Hi Silly – my woorde het bietjie opgedroog – lees wel so van tyd tot tyd nog wat julle alles skryf! Hoop dit gaan goed?