Spore.
Oktober 20, 2011 in Sonder kategorie
Ek sukkel nog om gisteraand om te sit in woorde…
Ek voel of ek dans, heeltemal alleen in ‘n balsaal met ‘n houtvloer. Ek het wasige klere aan wat sag en beweeglik saam met my draai en swaai, en my oe is toe, want ek ervaar.
En dis op die oomblik die naaste wat ek daaraan kan kom om te prober se dit voel of Lewe en Lig en Sagtheid en Sekerheid en Vryheid gelyk deur my spoel.
Ek wens ek kon die aand met julle deel. Dit was woorde en dit was lewe en dit was wonderlik.
Onlangse kommentare