Profile photo of lisa

by

Gebed

Maart 17, 2011 in Sonder kategorie

droog en veilig en beskut

die water in my mond ‘n herinnering

die krag van die stroom ‘n vae verbysterende droom

die uitkom ‘n raaisel

geanker op aartsonmoontlike wyse

en vas en droog en veilig

en beskut.

17 antwoorde op Gebed

  1. Trakie het gesê op Maart 17, 2011

    Hey, jy’t ‘n nuwe haarstyl! Jou amper nie herken nie.

  2. shlwanjan het gesê op Maart 18, 2011

    Genade.

  3. TS het gesê op Maart 18, 2011

    ek hou van

  4. Angelor het gesê op Maart 18, 2011

    Hallo pragtige Lisa, diep gedagtes.. hoop dit gaan goed met jou..

  5. Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011

    Jy speel ook by yearbook, jy!

  6. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    Jaaaaa…my kopvel het bietjie begin jeuk! Daai foto van jou met die 60’s strikkie in jou hare werk goed – het hom erens gesien (dink ek).

  7. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    Hallo Kelkie – ek het my amper ook nie herken nie! 🙂

  8. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    Ek weet. En dit het my sommer stil vandag.

  9. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    More Tina. ek is bly.

  10. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    Dit gaan goed Angelor, baie dankie. As mens veilig aan wal staan het jy baie baie om voor dankie te se.

  11. bloukaap het gesê op Maart 18, 2011

    ja, vandag sit jy my breintjie aan’t werk. treffend!

  12. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    Ek was nou moeg vir my hare toe gaan haal ek ander by die yearbook yourself website…is nog dieselle gesig. Bietjie platgedruk om in te pas tussen die hare, maar dit moet doen vir ‘n week of wat!

  13. lisabeth het gesê op Maart 18, 2011

    En nou lag ek vreeslik vir jou Ekke – sorry dat ek jou laat skrik het…dis vir my baie snaaks!

  14. lisabeth het gesê op Maart 22, 2011

    More Pruim. Die verskil is dat jou breintjie maklik kan sinmaak uit wat ek skryf terwyl my breintjie meer as dikwels wens jy kan die subteks vir mens as ‘n nota by jou goed aanheg net sodat mens dit kan geniet om te sien hoe jy uit die baie eindig met die min woorde wat die baie moet omvat.(Lisa blaas haar asem stadag uit.)

  15. Berwick het gesê op Maart 24, 2011

    Hi.

  16. lisabeth het gesê op Maart 24, 2011

    Hi B.

  17. zephur het gesê op Maart 24, 2011

    Veilig…beskut…vas

Los ’n antwoord vir Angelor. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.