Gebed
Maart 17, 2011 in Sonder kategorie
droog en veilig en beskut
die water in my mond ‘n herinnering
die krag van die stroom ‘n vae verbysterende droom
die uitkom ‘n raaisel
geanker op aartsonmoontlike wyse
en vas en droog en veilig
en beskut.
Trakie het gesê op Maart 17, 2011
Hey, jy’t ‘n nuwe haarstyl! Jou amper nie herken nie.
shlwanjan het gesê op Maart 18, 2011
Genade.
TS het gesê op Maart 18, 2011
ek hou van
Angelor het gesê op Maart 18, 2011
Hallo pragtige Lisa, diep gedagtes.. hoop dit gaan goed met jou..
Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011
Jy speel ook by yearbook, jy!
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
Jaaaaa…my kopvel het bietjie begin jeuk! Daai foto van jou met die 60’s strikkie in jou hare werk goed – het hom erens gesien (dink ek).
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
Hallo Kelkie – ek het my amper ook nie herken nie! 🙂
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
Ek weet. En dit het my sommer stil vandag.
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
More Tina. ek is bly.
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
Dit gaan goed Angelor, baie dankie. As mens veilig aan wal staan het jy baie baie om voor dankie te se.
bloukaap het gesê op Maart 18, 2011
ja, vandag sit jy my breintjie aan’t werk. treffend!
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
Ek was nou moeg vir my hare toe gaan haal ek ander by die yearbook yourself website…is nog dieselle gesig. Bietjie platgedruk om in te pas tussen die hare, maar dit moet doen vir ‘n week of wat!
lisabeth het gesê op Maart 18, 2011
En nou lag ek vreeslik vir jou Ekke – sorry dat ek jou laat skrik het…dis vir my baie snaaks!
lisabeth het gesê op Maart 22, 2011
More Pruim. Die verskil is dat jou breintjie maklik kan sinmaak uit wat ek skryf terwyl my breintjie meer as dikwels wens jy kan die subteks vir mens as ‘n nota by jou goed aanheg net sodat mens dit kan geniet om te sien hoe jy uit die baie eindig met die min woorde wat die baie moet omvat.(Lisa blaas haar asem stadag uit.)
Berwick het gesê op Maart 24, 2011
Hi.
lisabeth het gesê op Maart 24, 2011
Hi B.
zephur het gesê op Maart 24, 2011
Veilig…beskut…vas