Profile photo of lisa

by

30 Seconds

Maart 11, 2011 in Sonder kategorie

  1. ‘n Eerste
  2. Net twee oe maar vier bene
  3. Gewigloosheid is belangrik
  4. Standbeeld in Moskou later onthul
  5. Sterf weens oorverhitting

Laat waai.

10 antwoorde op 30 Seconds

  1. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Bere uit bedagsaamheid tog net die slim vrae vir bietjie later!!

    Nee.

  2. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    1957 is na die Bybel.

  3. katrina het gesê op Maart 11, 2011

    Daai eerste hond, Russiese een wat op ‘n ruimtetuig opgestuur is?

  4. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Hulle het hulle geld op iets anders spandeer goue kalwe was te stagnant vir hulle.

  5. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Name name name asb!

  6. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Jaaaaaa!! My eerste hond se naam ook. Jy is aan.

  7. Maankind2 het gesê op Maart 11, 2011

    Ek het ook geweet!

  8. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Ek sal verslaaf raak aan die speletjie!

  9. katrina het gesê op Maart 11, 2011

    Anha ek het nie ge-Google nie, die dat ek nie die naam geken het nie 🙂

  10. lisabeth het gesê op Maart 11, 2011

    Verskriklik maak verskriklik of sy nie weet nie, en dan is sy verskriklik vinnig reg met die regte antwoord!

Los ’n antwoord vir lisabeth. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.