by

Sodat (o)Flenters daai plek kan sien

Desember 1, 2010 in Sonder kategorie

Hier spring die visse  uit om vir jou te kyk as jy vir hulle sit en kyk.

  

Ek weet hoe lyk die klippe, die grond, die polle gras.

Ek weet hoe ruik die lug.

Ek weet hoe proe die spruit se soet water.

Die berg le in in oopgebuigde U…

Sy is ‘n sy, want haar twee arms omvou die stuk aarde , wat met sy kop teen haar boesem le.

 

 Papierbasbome beteken “ek is tuis”

Nuutste twee babas. 

 Enigste plek waar ek hulle ooit sien “bergklim”

 

34 antwoorde op Sodat (o)Flenters daai plek kan sien

  1. Ruik ek ‘n titsel nostalgie?

  2. pasella het gesê op Desember 1, 2010

    Wens ek was nou daar…

  3. Lieflike foto’s!

  4. TS het gesê op Desember 1, 2010

    mooi foto’s

  5. hierdie is verby mooi, daardie klipperpad roep om verken te word.

  6. Prentjiemooi!
    Stunning fotos!

  7. bloukaap het gesê op Desember 2, 2010

    wanneer die klippe, die grond en die polle gras roep…….

  8. UNPOCO het gesê op Desember 2, 2010

    Jinne, kyk hoe trots is daai twee Kameelperde! Hulle is darem pragtige diere.

  9. Dis mooi foto’s. Mal oor kameelperde!

  10. Trakie het gesê op Desember 5, 2010

    Die rustigheid self.

  11. Balans het gesê op Desember 5, 2010

    Hoe naby aan God kom ons nie in die natuur nie!

  12. FOXY1975 het gesê op Desember 6, 2010

    Ai, ek weet nie wat gaan vandag hier met my pc aan nie, want ek kan oral net die helfte van almal se fotos sien… maar die paar by jou wat ek kan sien is PRAGTIG… en daardie grondpad!! Dit lyk so mooi en rustig!!!

  13. zephur het gesê op Desember 7, 2010

    Hier kan ‘n mens jouself vind…

  14. Balans het gesê op Desember 8, 2010

    Lyk my julle rus steeds.
    Ek’s jaloers.

  15. Hoekom bly ons in die stad…?

  16. ja……en hoe!

  17. More Lewies…ek het eintlik al more gese toe ek kommentaar by jou gelewer het vroegdag…maar se maar weer more hier.

  18. More Lou…jy moet jou vakansie geniet en geniet…het laaank terug by jou begin lees toe julle rakke of iets ingesit het…en nou was jy vensters! En ek hou van daai bid beeld…sommer baie!

  19. As ind het ek dit nie so waardeer nie – en toe kon ek hope tyd daar spandeer!

  20. 🙂

  21. Dis die plek wat so lieflik is!

  22. Hallo Kelly…long time no see!

  23. Sien….ek hoor dit kort kort!

  24. Dankie Sonja.

  25. …is dit vrek moeilik om nee te se!

  26. Hulle is eintlik snaakse goeters…as mens nou mooi daaraan dink!

  27. As ek NIKA sien sien ek woorde wat maklik vloei!

  28. …sug…ja!

  29. En nou bly ons in dorpe en stede!

  30. Baie lekker rustig daar…net te ver om kort kort heen en weer te zirts!

  31. Dis mos hoekom ek so daarvan hou.

  32. Alles behalwe…ons hol rond! Darem nou naweek…en teen Sondagaand behoort ek genoeg krag te he om te begin naweek hou, maar dan is dit alweer verby.

  33. Ek weet nie…seker maar omdat dit is waar ons werk…hallo DW.

  34. uhm…dit was vir Nika bedoel Juno!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.