Profile photo of lisa

by

Moe’nounie julle beste stories uitpak die volgende paar dae nie – bere bietjie vir later – wanneer ek weer tyd het vir lees.

Oktober 28, 2010 in Sonder kategorie

Ken julle daai flikkering so aan die rand van jou sigveld…waar die lig  in ferm patrone opbreek in ‘n spektrum kleure.

Daai een is hier by my vanmore. 

Wou nog anderdag se ek et nie ‘n eerste paragraaf in ‘n boek wat my gunsteling is nie, maar T S Elliot se “Murder in the Cathedral” eindig min of meer so:

“The last temptation was the greatest treason: to do the right deed but for the wrong reason.”

6 antwoorde op Moe’nounie julle beste stories uitpak die volgende paar dae nie – bere bietjie vir later – wanneer ek weer tyd het vir lees.

  1. TS het gesê op Oktober 28, 2010

    Sterkte … klink jy het dit nodig.

    Daai kop van jou moet jy maar neerlê

  2. Trakie het gesê op Oktober 28, 2010

    ‘kei, sal vir die volgende paar dae net nonsies blog.

  3. Balans het gesê op Oktober 28, 2010

    Dit is ‘n tema wat ek my perspektief nog oor gaan stel= ‘n verkeerde basis maak ‘n regte besluit (dikwels) verkeerd!
    Geniet jou dag.
    Hoop jou gesigsveld normaliseer/hersel gou!

  4. Jis jy sê dit darem goed…

    Vasbyt.

  5. Janklaas het gesê op Oktober 29, 2010

    En ek sal voortgaan met my diepsinnige wyshede.

  6. bloukaap het gesê op Oktober 29, 2010

    ja, o ja

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.