Profile photo of lisa

by

Gaaaaaap….

Oktober 27, 2010 in Sonder kategorie

  • Wou lees, rerig…by almal en van alles…maar die brein en die oe en die hanne willie meer saamwerk nie
  • Waar’s Anha?  Ek wou MOB fodies kyk?
  • Kyk Susanna van Biljon…daars ‘n paar mense en plekke daarop
  • Wat wou ek nou weer se?

Ek is poegaai…Nag Almal.  Soet slaap.

13 antwoorde op Gaaaaaap….

  1. wesnwew het gesê op Oktober 27, 2010

    lekker slaap!

  2. Berwick het gesê op Oktober 27, 2010

    Jy ook.

  3. dinkweer het gesê op Oktober 27, 2010

    Lekker slaap. Ek was vanaand ook so moeg dat ek musiek DVD opgesit het en toe aan die slaap geraak het. Nou net gou hier kom loer. Kry nie tyd om blogs te lees nie en verlang na julle. Dankie vir jou antwoord. Gaan nou in die bed kruip.

  4. Haai dat die moeggeid nou vir jou so kom staan en oorval.
    Slaap sag.

  5. Het skaars laasnag geslaap en hier is dit alweer Donderdag!
    Hoop jy slaap nog.

  6. TS het gesê op Oktober 28, 2010

    Ek is so bang Karen Zoid gaan my grensloos irriteer?

  7. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Was kort maar lekker, dankie! Mooi dag!

  8. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    More B.

  9. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Hoop’t jy’t lekker gerus.

  10. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Soos ‘n dief in die nag!

  11. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Ja nee…dit was netnou nog Maandag! Lekker werk Loua.

  12. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Hmm…dis moontlik…maar daai plek en daai mense en daai strate en daai alles!!

  13. lisabeth het gesê op Oktober 28, 2010

    Ugh!! Jy is onwettig vrolik so vroeg!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.