Profile photo of lisa

by

Die raakgelees, en dit se sommer namens my, alles wat ek dalk sou wou se vandag.

Oktober 18, 2010 in Sonder kategorie

MY KINGDOM

 

A little kingdom I possess,

Where thoughts and feelings dwell;

And very hard the task I find Of governing it well…

I do not ask for any crown But that which all may win;

Nor try to conquer any world

Except the one within.

Louisa May Alcott

24 antwoorde op Die raakgelees, en dit se sommer namens my, alles wat ek dalk sou wou se vandag.

  1. TS het gesê op Oktober 18, 2010

    Ja ..kort en kragtig

  2. oe dis baie mooi…..

  3. Berwick het gesê op Oktober 18, 2010

    Mooi week, Lisa.

  4. Naand L!

    (Min dae …)

  5. bloukaap het gesê op Oktober 18, 2010

    ….the one within…..
    wow sou ek dit net net net kon vind

  6. Balans het gesê op Oktober 19, 2010

    Om eenvoudige behoeftes en strewes te he, is al moeilik genoeg!
    Om jouself te conquer is dalk die grootste oorwinning ooit! (En die moeilikste bereikbaar.)
    Sterkte.

  7. UNPOCO het gesê op Oktober 21, 2010

    Dit waarna elkeen van ons behoort te streef.

  8. Balans het gesê op Oktober 22, 2010

    Jy’s stil…
    Gelukkig glo ek geen nuus is goeie nuus!

  9. rolienv het gesê op Oktober 22, 2010

    Ja Lisa weet jy het dit nie vir my peroonlik gestuur nie, maar ek vat dit vir my vir die week wat kom.Ek dink ons kan soveel leer by die Budiste..het jy karate kid gekyk, ek dink ek moet bietjie gaan leer mediteer by hulle.Ek dink ‘n mens sal nooit geestelikevolwassenheid bereik as ons nie kan dissipline van medidasie kan bemeester nie…net om stil te word en innerlike vrede te vind.

  10. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Dankie…se nou net ek kan dit regkry…om regtig hierdie mens wat ek is te beheers…dink net!

  11. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Hmm…ek is bevoorreg om ‘n oerblogger hier te he…hallo Tina.

  12. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Ingeskryf by jou na Troetelkos, en nog nie kans gekry om een pos na dit te lees nie!!

  13. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    En vir my…lekker geMOB?

  14. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Vi jou ook B!

  15. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Ek hoor Saterdag oor die draadloos (klink baie oudtyds om van ‘n draadloos te praat) daar is ‘n nuwe reisgids boek padkaart affere uit, wat vir mens vertel van oa die rotsformasies en geologie ens om die paaie wat jy ry.

  16. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Jaa Pruim…as mens net kon.

  17. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Ek weet nie, ek het hoe aspirasies!

  18. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    🙂 Dankie – op so reis het met sterkte nodig!

  19. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Hey Samur…wat is gaande daar in jou prente wereld die week?

  20. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Voel vir my of party mense sommer so met ‘n voorsprong gebore word!

  21. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Dit is mooi…en vir my iets van die behoefte wat ek hierbinne voel.

  22. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Dankie Ghaap…(wou nog die twee woorde gaan naslaan en nie sover gekom nie).

  23. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Gaan willerig by die werk en by die huis, en my leestyd is afknyp minute!

  24. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Tyd met jouself in God se teenwoordigheid en tyd met God … baie kosbaar!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.