Profile photo of lisa

by

One liners (two, maybe three)

Oktober 16, 2010 in Sonder kategorie

Daar het ‘n nuwe era in my bloglewe aangebreek. 

Ek verwys na die kort opdaterings oor my doen en late.

Ek onthou nog ek het ‘n rukkie gelede my baie gevoel in ruil aangebied vir bietjie brein (en goeie aanbiedinge gekry ook).

Nou het ek blykbaar die gevoel deel ook bietjie verloor (Of dalk is my keel en my kop net seer en ek bietjie moeg).

Ek kondig dus aan dat ek nou ‘n skaaptjoppie met ‘n crisp randjie en die res van die clan gaan nodig he om bietjie woema in die nie-so-lekker-lyf-nie in te blaas.

Kort en kragtig blog is lekker.

Maar eintlik dink ek dis die weer wat opsteek al ‘n paar dae lank.  Die magteloosheid in “magteloosheid” is die enigste gedeelte van die begrip waarmee ek ‘n probleem het.  Die res is fine.

Lisa signing off.

Nite.

13 antwoorde op One liners (two, maybe three)

  1. Angelor het gesê op Oktober 16, 2010

    Hallo Lisa,…

  2. dinkweer het gesê op Oktober 16, 2010

    Wou iets sê maar sien toe dit is signing off! Nag, Lisa.

  3. TS het gesê op Oktober 16, 2010

    Ek wou soos Dinkweer iets sê toe vergeet ek
    Lekker slaap

  4. Hotdogs met regte wors en regte tamatiebredie vir aandete hier.

  5. Maak nie saak oor die diepte van jou skrywes nie, lisa!
    Ek laaik dit anyway.

    My lamtjoppie was net reg gebraai, hoop joune ook!

  6. Balans het gesê op Oktober 17, 2010

    Dink weer.
    Wees net steeds jouself.
    Hoop die res van die naweek was toe tops!

  7. More Lisa. Geniet jou blog. Mooi dag

  8. “Random” mooi dag vir jou, Lisa {-;

  9. rolienv het gesê op Oktober 18, 2010

    Ek lag altyd so lekker vir jou posts, iemand het nou die dag gese ‘n vrou is soos ‘n diamant, nie so hard nie, maar soveel kleure as die lig daarop skyn….ek dink ons almal val maar vaal van tyd tot tyd.Ek doen in elkgeval!

  10. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Hallo Angelor…

  11. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    dankie vir die x’e

  12. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Skoonma het ons bederf met heerlike slaai en heerlike paste…anders was dit eier op brood diekant!

  13. lisabeth het gesê op Oktober 26, 2010

    Hallo Lou!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.