Profile photo of lisa

by

Blop

Oktober 14, 2010 in Sonder kategorie

Daar is ‘n paar dinge waaraan ek werklik dringend moet aandag gee:

  1. Die kantoor kan sonder ‘n watermasjien klaarkom.
  2. Die fondsinsameling vir die watermasjien is besig om ‘n nuwe sportsoort te word.
  3. Ek gaan in ‘n blop verander as ek die nuwe sportsoort bly ondersteun
  4. Energie IN vra energie UIT
  5. Ek gaan in ‘n blop verander indien ek punt 4 ignoreer.
  6. Blog verbrand nie energie nie.
  7. Blop…blop…blop…

11 antwoorde op Blop

  1. UNPOCO het gesê op Oktober 14, 2010

    Ek dink jy het my nou net geinspireer…..

  2. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2010

    Jy weet, ek weet so min van blops af…

  3. Trakie het gesê op Oktober 14, 2010

    :-))

  4. Berwick het gesê op Oktober 14, 2010

    😉

  5. lisabeth het gesê op Oktober 15, 2010

    Wel…ek moet dalk uitvind hoe die werk voel oor sweetpakke dra by die kantoor…dan kan die ‘dringend’ weer afskuif na ‘belangrik’…of selfs…heeltmal gekanselleer word…vir eers…tot die sweetpakke ook begin knel!

  6. lisabeth het gesê op Oktober 15, 2010

    Jy weet, dis ‘n voorreg…want blop is ‘n ander ding!

  7. lisabeth het gesê op Oktober 15, 2010

    Dankie Ghaap…vir jou ook. EK hou van die woord Kambro…

  8. Balans het gesê op Oktober 16, 2010

    Links en regs.
    Logies en geheel.
    Introvert? (Wat in alleenheid/solidariteit haar batterye herlaai!)
    Wonder maar net.

  9. lisabeth het gesê op Oktober 16, 2010

    Links en regs – ja. Neem regs waar, verwerk en verwoord links.

    Introvert…ja (maar under cover :-))

    (Oor die gedeelte in hakies kan ek nie kommentaar lewer nie, want ek is nie seker of ek dit reg verstaan nie.)

  10. Balans het gesê op Oktober 16, 2010

    Introverte se batterye ontlaai in ‘n groep, terwyl deel van ‘n groep wees ‘n ekstrovert se battery juis laai.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.