Profile photo of lisa

by

Tjoekie toe

September 28, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie storie wil ek graag mooi vertel van begin tot einde.

Maar ek weet nie of ek gaan tyd he nie.

Ek weet net ek het vandag iets in hierdie nuwe Suid-Afrika beleef wat my hoop gee op verskeie vlakke.

En ek weet twee manne slaap (ten minste) vanaand in die selle

En ek is bly dit is wie dit is, en nie iemand anders nie.

En Whoopie vir die cool dudes (verskoon my) wat hulle ondervra en gepeper het

Ek sou julle baie graag alles wil vertel want dit is die moeite werd om te hoor.

Soooooo bly die polisiemanne was alles behalwe wit.  En soooo bly dit is nie wit teen minder wit nie.  En soooo bly dat iemand genoeg omgegee het om te kom se wie dit is wat ingebreek het.

Moet nou spring…

Whoopie!

(A-hem, tweede Whoopie klink glad nie soos dit in my kop klink as mens dit lees nie!  Bye)

20 antwoorde op Tjoekie toe

  1. ? – sjoe dis vaag!

  2. Goed gaan, Lisa.

  3. Ek verstaan, Lisa.
    Ek is whooopie bly saam met jou.
    Sou egter die hele storie met elke gory detail wou hoor – regtig!

  4. Hahaha nice Lisa, en ek kan die whoopy hoor okay,,

  5. Bly geregtigheid seëvier daar, al het ons nie al die besonderhede nie.

  6. Lisa wanneer jy tyd het sal ons lees.
    Great vir jou ervaring.

  7. Mens voel gerus as jy weet hulle is gevang, die een wat by my ingebreek het en my met ‘n mes gedryg het en my tellefoon drade afgesny het is later die middag vrygelaat weens ‘n gebrek aan bewys.Nie oordreding van eiendom-die hek was oop…nie gewapende roof-kan nie bewys dis sy mes….nie beskadiging van eiendom-kan nie bewys hy het dit afgesny nie…nie inbraak nie-hy het niks gesteel nie…nie poging tot moord nie-ek is nie dood nie….hy het weggeloop en ek het vir maande daarna nog in angs gewonder…wat wou hy doen, my verkrag, vermoor ek is nou oor dit maar verstaan nie ons land se regstelsel nie!

  8. Sjoe, dan is ons baie baie gelukkig in die manier waarop hulle hierdie saak hanteer het! Jammer om te hoor wat met jou gebeur het…dit is aaklig!

  9. Die polisie personeel was dierbaar en baie ondersteunend, hulle is net magteloos teen die gereg.Ek is ook nie bitter teen die polisie nie, ek dink hulle doen ‘n awesome werk, maar ai!Die wet beskerm die misdadigers meer as die publiek.

  10. Nou waar is die storie “van begin tot einde”? Hallo Lisa.

  11. Hallo DW. Moenie my in die versoeking lei nie. Lessenaar lyk of daar ‘n papierontploffing was, en aande behoort aan die kinders. (Manne het bordspeletjies ontdek en ma en pa is geboek vir elke liewe aand)!

  12. Mnrlisa glimlag en se hy hou van ()Flenters, hy is ‘n realis.

  13. Wannir verjaar jy nou?

  14. Whoopie! Lekker week verder.

  15. Jammer man!

  16. Jy ook Berwick!

  17. Dankie A…:-)

  18. Dankie Rosie! NBaie genade gewees diekant!

  19. Dankie Nika…

Los ’n antwoord vir Berwick. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.