Profile photo of lisa

by

Nag aan al die uile…

Augustus 27, 2010 in Sonder kategorie

lekker slaap!

18 antwoorde op Nag aan al die uile…

  1. Berwick het gesê op Augustus 27, 2010

    Selfde.

  2. pasella het gesê op Augustus 27, 2010

    Jy is ‘n vroegslaper! Rustige nag.

  3. VozSola het gesê op Augustus 27, 2010

    Hallo’s aan almal…
    Lekker slaap…

  4. Hoop jy ook!x

  5. Jy ook. Ek sit hier aan die Suidkus nie ver van George

  6. Boe!
    Is jy wakker? hehe

  7. 9:28…wat! Ek het al twee pienkvoete rugbywedstryde agter die blad!

  8. Mole…jy klink op-en-wakker!

  9. Hoe kry jy die kappies op die e? en die O?

  10. Jy mag nie slaap nie !!! Net geniet en geniet en geniet!

  11. Hallo DW. Werk jy of rus jy? En hoe ver is naby? Gee my kop en hart nog so jaar of drie dan nooi ek jou vir koffie by die Lisa’s!

  12. Dankie!

  13. 🙂 Dankie, Kelly.

  14. He-he…nou is ek wakker wakker!

  15. Hallo VS.

  16. Dankie Lewies…!

  17. Middag Berwick.

  18. Nag Ghaap, lekker slaap.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.