Profile photo of lisa

by

2010.08.05

Augustus 5, 2010 in Sonder kategorie

Vandag het ek oorleef

sonder sjokolade

sonder broodjies

en sonder jou

26 antwoorde op 2010.08.05

  1. Berwick het gesê op Augustus 5, 2010

    Hi Lisa.

  2. Jy het dit gemaak.
    Mooi so!

  3. Jis dis wreed so sonder tjoklits!

  4. bloukaap het gesê op Augustus 5, 2010

    en môre ?

  5. klink amper soos antjie krog

  6. katrina het gesê op Augustus 5, 2010

    Dit klink na ‘n karige maal…. maar ook ‘n oorwinning.

  7. zephur het gesê op Augustus 5, 2010

    Was daar koffie betrokke

  8. lisabeth het gesê op Augustus 6, 2010

    Hi Berwick.

  9. lisabeth het gesê op Augustus 6, 2010

    Lang dag, Jo.

  10. O jinne die jou en die broodjies kan nog gaan. Maar daai sjokolade is ‘n teer puntjie….

    Mooiloop, Lisa {-;

  11. Sjoe,dit moes n laaang dag gewees het…Sterkte met al die volgende dae…

  12. Die stil een…?
    Het jy ooit daar aan die oorkant van die Neckar hoog teen die berg op die Philosophenweg gaan stap. So laat aand voor donker? Nie aleen is dit pragtige uitsigte nie, maar daar deurdink ‘n mens baie dinge…

  13. Dit klink reg.

    Hoop jy kan die berg sien … X

  14. Hallo Myra…ek wil van bo-op af afkyk!

  15. Naand DW…nee ek het nie…ek stap deesdae sommer die koppie hier agter die huis uit…en deurdink dan dinge daarbo terwyl ek kyk hoe die son sak! Het jy al(weer) jou SA voete gevind?

  16. Hallo Sal…baie dankie…hulle se dae om ‘n gewoonte aan te leer en 42 dae om dit af te leer!

  17. Dink jy as ek my eenmaal trommeldik ooreet daaraan sal die lus daarvoor wyk? Mooi week vir jou.

  18. Naand () Flenters…die een wat nie deur brood of sjokolade gevul kan word nie?

  19. Huh-uh…koffie is heeltemal onskuldig in die saak!

  20. Hallo Katrina…ek wag dat die oorwinning gewoonte moet word!

  21. Sy is een van die mense wat ek nog graag wil lees eendag…weet maar min van haar tragiese (is mos?) lewe en heeltemal te min van wat sy geskryf het…of dalk nie…die skaapskeerders en korreltjie sand kom nou by my op…maar dalk is dit iemand anders…

  22. 🙂

  23. More is mos Maandag…

  24. Hallo Henry..dis van nie wreed wees nie dat ek nou so wreed moet wees!! Heeeeltemal te veel goeie dinge toegelaat – en nou ly ek!!

  25. Lou…weet nog nie eers wat jy toe besluit het oor die staking nie…sal netnou gou kom lees by jou!

  26. ‘n Paar ure voordat my man Johann oorlede is, het hy vir ongeveer 15 minute vanuit ‘n rolstoel net sprakeloos na die Berg sit en kyk …

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.