Profile photo of lisa

by

Lekker

Julie 9, 2010 in Sonder kategorie

Vandag ‘n grasgroen snoeisker persent gekry, saam met drie goudgeel magrietjies, skeef-skeef ingesteek tussen die sker se hef en die karton.

En ek is bly.

29 antwoorde op Lekker

  1. louisna het gesê op Julie 9, 2010

    Geel magrietjies roep aangename herinneringe op uit my jeug op. Hulle maak ‘n kwatryn op ‘n servet net soveel meer geloofwaardig.

  2. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Ek bere die takie vir na die kinders Dinsdag koshuis toe is…dan kan ek maar bietjie biejtie huii oor die dorings wat so steek!

  3. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    …hmmm dit klink romanties!

  4. loudavisi het gesê op Julie 9, 2010

    Ek hoor jou…blame it on the thorns.
    xx

  5. loudavisi het gesê op Julie 9, 2010

    Verjaar jy?
    Ek hou van bruikbare (of eetbare) geskenke.

  6. my skoonsus verjaar twee dae voor my. sy vertel toe dat sy snoeisker vir geskenk gekry het. toe ek haar meedeel my geskenk was ‘n “staple gun’ was sy groen en wil een volgende jaar hê

  7. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Nee…ek word sommer net bederf!

  8. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Wat doen jy met ‘n staple gun? Ek dink ek is te roekeloos vir so iets…sal dalk goed vaskram wat los moes gewees het!

  9. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Ek dink jy moet daai kwatryn hier pos?

  10. louisna het gesê op Julie 9, 2010

    Met my looks moes ek maar resitasies skryf om aandag te trek.

  11. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Hallo Ekke…dit is lekker – sommer so lekker bokspring-lag lekker.

  12. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Omdat dit is wat ek nodig het, en omdat ek nie gevra het nie, en oor die blommetjies!

  13. louisna het gesê op Julie 9, 2010

    OK, hier kom hy. Maar onthou dat opdragstukke as klapvry gewaarborg is.

    Eerste tree

    My eerste tree is altyd met
    die twee kolletjies-op-die-e-
    weergawe gegee… haar ‘n
    kwatryn op ‘n servet gegee

  14. zephur het gesê op Julie 9, 2010

    Maar winter tyd is nie tuin tyd nie…

    Lekker naweek Lisa

  15. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    My tuin het blomme in die winter ook…en my snoeisker is al amper ‘n jaar net weg…sny die papierskere stomp op blomstingels …

    Geniet julle naweek ook…ons gaan see toe…(nog) lekker!!

  16. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Gmpf…en wat word dan van die van ons wat nie look of resitasies het nie! :-))

  17. lisabeth het gesê op Julie 9, 2010

    Ek sou dalk vir die een geval het, as ek dit op ‘n servet aangebied is…

  18. louisna het gesê op Julie 9, 2010

    Jy het die looks, en moes dalk net in ‘n resitasiemark rondbeweeg het.

  19. louisna het gesê op Julie 9, 2010

    ‘n Mooi geparfumeerdre blommetjiesservet

  20. karin10 het gesê op Julie 9, 2010

    Dankie vir al die boodskappe! ‘n Handige geskenk is altyd ‘n goeie en lekker geskenk om te kry!

  21. Janklaas het gesê op Julie 9, 2010

    Geniet die see! Ek is vanaand alleen in ons grote huis.

  22. lisabeth het gesê op Julie 10, 2010

    Hallo Kelly 🙂

  23. lisabeth het gesê op Julie 10, 2010

    Hallo Sonneblom…

  24. lisabeth het gesê op Julie 10, 2010

    Hallo JK. Hoe het jy die aand omgekry?

  25. Myrataal het gesê op Julie 10, 2010

    Wonderlike geskenk! Daar is vir my niks so lekker as om in die tuin ou blare uit te snoei, of snyblomme vir die vase te versamel nie! Geniet die geskenk, Lisa!

  26. Janklaas het gesê op Julie 11, 2010

    DSTV, tjips, biltong en Coke. En dan wonder ek hoekom ek al swaarder word…

  27. Berwick het gesê op Julie 12, 2010

    😉

  28. bloukaap het gesê op Julie 12, 2010

    met rede …..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.