Profile photo of lisa

by

Ontkenning

Julie 7, 2010 in Sonder kategorie

In “Moerbeibos” van D Matthee kom Silas Miggel tot die gevolgtrekking:

~ Die Here het ons aarde toe laat kom om te leer om nie te lieg nie ~

In ‘n helder oomblik voel dit vir my of dit alleen my dag in en dag uit sal besig hou.

4 antwoorde op Ontkenning

  1. Lisa, dan lieg ons so dikwels vir onsself ook.

  2. zephur het gesê op Julie 7, 2010

    Leuens vloei so maklik oor ons lippe.

    Daar word beweer dat die gemiddelde persoon drie leuens in ‘n gesprek van tien minute vertel…

  3. Maghitta het gesê op Julie 7, 2010

    ware woorde,…
    sterkte met jou 2 koshuis brakkies, my hart gaan uit na hul en die ergste is as jy vir solank by die huis was is die afskeid bitter bitter swaar ek onthou al die tricks wat ek getrek het om by die huis te bly of om vroeer gekom haal te word…
    maar gelukkig gaan dit ook verby
    geniet hul elke oomblik

  4. karientjies het gesê op Julie 9, 2010

    Regtig?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.