Profile photo of lisa

by

Imbumba!

Julie 2, 2010 in Sonder kategorie

My gunsteling hek in die hele wereld!

17 antwoorde op Imbumba!

  1. Dis nie ‘n kiekie geneem nie DIT is ‘n foto gemaak!!! Pragtig.

  2. katrina het gesê op Julie 2, 2010

    Sjoe, ja, dis regtig mooi!

  3. loudavisi het gesê op Julie 2, 2010

    Pragtig!

  4. louisna het gesê op Julie 2, 2010

    Pragtige plek, maar wat is die doel van die hek as daar geen drade is nie?

  5. Janklaas het gesê op Julie 2, 2010

    Wow, dit nooi ‘n mens sommer in.

  6. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Diekant en daaikant ‘n grooot stuk van my hart!

  7. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Hallo Charlene…ek moet met jou saamstem! 🙂

  8. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Jong…as iemand in my nageslag dit waag om aan die hek te peuter terwyl ek nog ‘n se het gaan daar moelikheid wees!

  9. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Daar was drade Ouboet…maar die koedoes loop dit aanmekaar plat…die hek is dus nou nog net die simbool van ‘n grens vir ons wat ons aan grense steur!

  10. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Salig verby!!

  11. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Hallo Lou!!

  12. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Hallo Katrina…dalk moet ek my prentjie na ‘n het verander…joune is immers ‘n deur!

  13. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Hallo N…DIT is my plek daai!

  14. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Dit neem sommer elf die wyk in die aangesig van die vrede en stilte!!

  15. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Dis my sterrekykplek!

  16. lisabeth het gesê op Julie 2, 2010

    Geen telefoon, geen sein, geen krag, geen ligte, geen worries, geen tegnologie…olielampe…groot vuurmaakplek vir braai en kuier… koolstoof vir warm water…tamboekiegras…wild…RUS en VREDE…

    en ‘n kragopwekker vir die ouma van die familie om soggens haar hare te blaas…maar moenie se ek het geklik nie!

  17. louisna het gesê op Julie 3, 2010

    OK. Daar is GEEN bosveld soos SA nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.