Profile photo of lisa

by

…soos ‘n akker!

Mei 19, 2010 in Sonder kategorie

Block Cascade gespeel tot by 29173…

Blogs gelees tot my batteryliggie begin flits…

Skape getel tot hulle nie meer oor die heining wou spring nie…

Wat nou?

6 antwoorde op …soos ‘n akker!

  1. loudavisi het gesê op Mei 19, 2010

    Hoop jy slaap nou..

  2. dinkweer het gesê op Mei 19, 2010

    Nou wat is dan verkeerd? Jy kon maar skakel. Ek het nog lê en lees…

  3. Berwick het gesê op Mei 19, 2010

    Groetnis.

  4. lisabeth het gesê op Mei 20, 2010

    Ok ek het…en nou wil ek net lees en niks werk nie – en dis Gabriel se skuld! (Eintlik seker Maankind se skuld?)

  5. lisabeth het gesê op Mei 26, 2010

    Dis soveel slape gelede dat ek nie meer mooi kan onthou nie! Ek kan wel noem dat ek ‘n nuwe rekord op block cascade het!

  6. lisabeth het gesê op Mei 26, 2010

    gmpf! Dit is die tragiese deel van wakkerle…die volgende dag skuif nie proporsioneel tot jou slaap aan nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.