by

Op heter daad betrap!

April 30, 2010 in Sonder kategorie

Mnr Lisa vanoggend twee uur betrap.

Wakkergeword van iets.

Plek langs my leeg.

Hoor beweging in ons badkamer.

Le eers en luister.

Geluide maak nie sin nie.

Staan deur die wind op.

Skreef my oe teen die lig.

Sien hom staan:  

Linkerhand rus op die wasbak. 

Lyf effens vorentoe gebuig – oe net half oop.   

Regterhand genadiglik nog in die lug

met MY tandeborsel…

34 antwoorde op Op heter daad betrap!

  1. Neeeeeee!!

  2. daancoetzee het gesê op Mei 1, 2010

    Hulle sê, ´n teken van ware liefde is, wanneer jy hom toelaat, om met joune te borsel.

  3. loudavisi het gesê op Mei 1, 2010

    whahahahaaaaaaaaaaaaaaa!

  4. lisabeth het gesê op Mei 1, 2010

    Gits… dit hang af WAT jy lees!

  5. 🙂 !!

  6. plankloper het gesê op Mei 1, 2010

    Die bliksem! Gelukkig was dit nie jou waslap ook nie!

  7. louisna het gesê op Mei 1, 2010

    Kry hom terug en gebruik syne.

  8. HeavyHenry het gesê op Mei 1, 2010

    Shreik, Horrors!

    🙂

  9. shlwanjan het gesê op Mei 2, 2010

    Uitgevang!

  10. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Deur die slaap, Rienkie. Erg deur die slaap.

  11. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    En hoe gaan dit my help, Ouboet?

  12. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Ongelukkig Jaaaaa! Ek wonder hoeveel keer dit al in die verlede gebeur het (en hoeveel keer ek nog niks daavan oorgekom het nie!)

  13. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Jong…ons kan nou in ‘n lang debat oor die saak betrokke raak…Liefn het ek hom…maar my tandeborsel!

  14. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Jahahaaaaaa!

  15. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Tomma – dit sou jou mos ook gepla het ? (he-he)

  16. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Dankie tog ek het nie ‘n waslap nie…ander kon ek nooit weer deurlsaap sonder om te worry nie!

  17. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    !…?(-: Hallo Ekke

  18. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    Inderdaad Henry!

  19. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    En hoe!

  20. lisabeth het gesê op Mei 2, 2010

    🙂

  21. lisa, ek moet bieg – dit sòu!
    🙂

  22. louisna het gesê op Mei 3, 2010

    Sorry, net ‘n grappie.

  23. dinkweer het gesê op Mei 3, 2010

    Ek dink ek sou so effe naarderig geword het.

  24. Berwick het gesê op Mei 3, 2010

    Blikskoddel!

    :-))

  25. karientjies het gesê op Mei 4, 2010

    vatso

  26. lisabeth het gesê op Mei 5, 2010

    Sielkunde proffie het drie ouens in ons klas se vingers geprik en hulle gedagtes besig gehou met iets anders – hulle het outomaties bloeddruppel van vingers afgesuig toe hulle glo “eksperiment” is verby. Toe hy egter vir elkeen ‘n piering gee en vra elkeen moet druppel bloed op piering uitdruk en dan oplek kon hulle nie… en die is seker maar so iets!

  27. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Janee. Dis ‘n halsmisdaad. Laat hom met die toiletborsel bad.

  28. dinkweer het gesê op Mei 5, 2010

    Hallo lisa!

  29. lisabeth het gesê op Mei 6, 2010

    Hallo JK…hoe was Andre Rieu?

  30. lisabeth het gesê op Mei 6, 2010

    More DW…amper alweer tyd vir naweekwense…!! Lekker werk.

  31. Janklaas het gesê op Mei 6, 2010

    Dit was lekker, maar nie so aardskuddend as wat ek gehoop het (teen daardie prys) nie.

  32. dinkweer het gesê op Mei 6, 2010

    Lyk my die tandeborsel het jou woordeloos gelaat!!

  33. lisabeth het gesê op Mei 7, 2010

    Die dood van ons tuinman het – sal later blog as my woorde teruggekom het…verder hard gewerk die week…en met selfdissipline nie geblog of gelees nie – die tel nie, want dit was in my Inbox!

  34. DallaSePa het gesê op Mei 8, 2010

    LMGA … “Regterhand genadiglik nog in die lug”

    Waar was daai hand voor hy die tandeborsel opgetel het?!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.