Profile photo of lisa

by

Omgeblaai

April 27, 2010 in Sonder kategorie

Lekker slaap, Nag.

24 antwoorde op Omgeblaai

  1. DallaSePa het gesê op April 27, 2010

    LOL … so vroeg?!

  2. loudavisi het gesê op April 27, 2010

    nighty night

  3. Berwick het gesê op April 27, 2010

    😉

  4. lisabeth het gesê op April 28, 2010

    Hey Anha…dankie.

  5. Ek sien julle gaan maak vroeg klaar vir die nag.

  6. FOXY1975 het gesê op April 28, 2010

    Hoop jy’t ‘n rustige nag gehad.

  7. Trakie het gesê op April 29, 2010

    Uitgerus?

  8. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Dankie MK…so reenerigheid in die weer vandag…net die regte geleentheid vir knus, en lekker boek!

  9. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Dankie () Flenters.

  10. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Ek het ‘n paar uur om in te haal! Kondensmelkvingertjie ok?

  11. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    More Liewe Lou!

  12. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    More Berwick.

  13. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Goeie more Ekke.

    Ek hoop jy weet ek weet nou dat Ekke toegang het tot baaaaie boeke!

  14. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Hallo Erika …. die moeite werd so af en toe!

  15. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Ek het, dankie Foxy. Lekker werk.

  16. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Jip…die twee volg mekaar aanhoudend op!

  17. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Hallo Ghaap (Wat se jou statistiek oor vroeg inkruip)?

  18. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Spanne beter dankie Kelkie. :-0 (Gaap)

  19. lisabeth het gesê op April 29, 2010

    Nee wat jong – sallie werk nie – die was vroeg inkruip om verlore slaap in te haal. 🙂

  20. dinkweer het gesê op April 30, 2010

    Hallo Lisa. Vertrou jy het ‘n aangename naweek!

  21. lisabeth het gesê op April 30, 2010

    As jy dit as ‘n opdrag bedoel sal ek gehoorsaam!

  22. dinkweer het gesê op April 30, 2010

    Nou nie gedink in terme van opdrag nie. Meer as wens. As bede. Maar as jy wil, sal ek dit opdrag maak!

  23. lisabeth het gesê op April 30, 2010

    Kom ons maak dit wederkerig – dan het jy ook ‘n mooi naweek.

  24. shlwanjan het gesê op Mei 2, 2010

    Darem nie “boek toegemaak” nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.