Profile photo of lisa

by

Ai tog

April 22, 2010 in Sonder kategorie

Hoe verloor mens ‘n pos op Letterdash?

   

(Behalwe maklik?)

AARGh!!

Dan is dit maar Nag, Almal.  Lekker slaap.

19 antwoorde op Ai tog

  1. Berwick het gesê op April 22, 2010

    Nag, Lisa.

  2. FOXY1975 het gesê op April 22, 2010

    Ek het dit ook al oorgekom.. nou skryf ek dit alles op ‘n Word dokument en paste dit net… as dit dan weer in die niet in verdwyn is dit darem nie so weg nie.
    Lekker slapies!

  3. dinkweer het gesê op April 22, 2010

    Pos kan nog gaan maar as jy begin kop verloor tussen alles wat dubbel en glad nie of onverklaarbaar gebeur. Soos verlede week toe daar meteens ‘n aantal Engelse woorde in my inskrywinhg verskyn. Hoe gebbeur dit?

  4. Ek paste gou my antwoord oor my naam hier :
    Ek neem aan jy vra oor die naam Seepsteen Battaljon?

    Jare terug toe televisie nog amper nuut was, was daar ‘n Afrikaanse reeks op televisie … Die een ou oom het beeldtjies gekerf uit seepsteen en sy eie battaljon gemaak. Die reeks se naam was ‘Seepsteen Battaljon’

    En net soos die oom, soos dit op my kenteken stan …, kerf ek ook maar ‘n plekkie in die lewe … Dit is maar al … mooi dag … of is dit nag ?

  5. loudavisi het gesê op April 23, 2010

    Dog dis net ek!

    Lekker dag.

  6. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Hey Ekke! Laaanklaas met jou gepraat…gaan nou kom kuier.

  7. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Weet jy ek mis nogsteeds jou vorige avatar? (Hierdie een groei net nie op my nie – want my prentjie van jou wil nie saamsmelt met die een nie – en ek weet dis heeltamal irrelevant!) Lekker naweek.

  8. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Lekker naweek Lou.

  9. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Ek onthou dit so vaag vaag…probeer die kenwysie onthou maar dit glip weg nes ek direk aandag gee. Dankie vir jou antwoord. Lekker naweek.

  10. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Hallo DW. Ek probeer hard om nie te se kophou in die lewe is nog erger nie….maar dit bars om my vingers stil te hou!

  11. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    Slim kind. Het ek jou ooit gevra of jy sing? Dalk is ek deurmekaar met iemand anders – maar iewers onthou ek iets van sing – was dit jy?

  12. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    More ()Flenters – ek gaan vanaand lekker slaap! Werk om klaar te maak terwyl ek oor die see uitkyk en koets vir die manne se papiervliegtuigies wat (hopelik onskadelik) kruis en dwars blits. Dan die NETJIESE AFGEHANDELDE werk e-pos en dan…….gaan ek RUS, langs die see stap, dvd kyk saam die gesin en slaaaaaap tot ek self wakker word. Mooi naweek vir julle.

  13. lisabeth het gesê op April 24, 2010

    More Berwick.

  14. HeavyHenry het gesê op April 24, 2010

    Maak mens so de moer in, as jou beste kwinkslae sommer so in ‘n swart gat in val!

  15. dinkweer het gesê op April 25, 2010

    Hallo Lisa, Ek het gisteraand sit en dink aan hierdie woorde van jou. Nou dat ek jou inskrywing van vanoggend gelees het, begryp ek dalk beter, alhoewel ek geheel nog nie weet waarom dit gaan nie. Ek te bang is om te vra, te bang my vermoede is reg…

  16. lisabeth het gesê op April 28, 2010

    More Henry…

  17. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    *WEG* Wat wil jy meer hê?

  18. lisabeth het gesê op April 28, 2010

    ??

  19. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    Lees in Engels

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.