Profile photo of lisa

by

‘n lang en ingewikkelde berekening bring my tot die slotsom dat hierdie week net 4 dae kort is!

April 6, 2010 in Sonder kategorie

🙂

11 antwoorde op ‘n lang en ingewikkelde berekening bring my tot die slotsom dat hierdie week net 4 dae kort is!

  1. karin10 het gesê op April 7, 2010

    Is dit nie absoluut HEERLIK nie?!

  2. Berwick het gesê op April 7, 2010

    😉

  3. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Berwick…ek het ‘n prentjie van die honde se ma se voete in my kop, en ‘n prentjie van die honde…maar die prentjie van Berwick moet nou ernstige aanpassing ondergaan na jou laaste pos.
    🙂

  4. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Huh-uh…anders is die week om!

  5. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Een dag op ‘n slag Ekke…vier keer na mekaar (maar as jy eers oormore hier lees, hoef jy nie te herhaal nie)

  6. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Ek dink nie jy verloor ooit tred nie!

  7. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Heerlik verby!

  8. lisabeth het gesê op April 8, 2010

    Naand Kammakazi. Wat is fout met Donderdag…?

  9. dinkweer het gesê op April 8, 2010

    Al uitgerus?

  10. lisabeth het gesê op April 14, 2010

    Slimmie… een van die dae nog een!

  11. lisabeth het gesê op April 14, 2010

    Nie UITgerus nie – maar darem nie meer waar ek was nie! Die langnaweek het my batterye redelik gelaai, dankie DW.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.