Profile photo of lisa

by

Iemand wat tyd het…

Maart 31, 2010 in Sonder kategorie

Kom help gou bietjie hier om die fotos op te laai – dit vat te laaaaaank! 

(ek los die laptop aan, leer se naam is op die papiertjie teen die skerm)

Dankie solank.

L

9 antwoorde op Iemand wat tyd het…

  1. Berwick het gesê op Maart 31, 2010

    Reg so.

  2. pasella het gesê op Maart 31, 2010

    Sondonnertjie! Sonde of son? Lekker een Annemari!

  3. loudavisi het gesê op Maart 31, 2010

    Ek laai ‘n foto hier, en speel ‘n paar games, of loop weg en doen iets anders – so lank neem dit!

    Ek het shrink Pic, maar lyk my dit werk nie meer hier nie. Voor alles hier verander het, was dit baie gou.

  4. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    R341 – teerpad
    R329 – Teer R337 – grond
    R390 – lyk na teer
    R391 – grond en dan teer
    R58 – teer

    Weet nie teen watter tempo die ouns wat veroorsaak dat daar ‘n R voor die nommer staan paaie teer nie – hierdie is soos dit oop my padkaart wys.

    Gaan julle KKNK en dan toer?

  5. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Gie-gie…dis nie ons daai nie…ek het mos die foto geneem…

  6. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Ek hou, ek hou…maar lyk my dis nie genoeg om net moed te hou nie!

  7. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Ek gaan solank saam die kinders dvd kyk…dalk is dit soos die tandemuis…as ek wakker word is die foto net daar!

  8. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Ag, dankie Berwick…vir jou hulp.

    ns: Ek sien jy is deesdae minder spaarsamig met jou woorde…:-)

  9. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Nee man Lewies…dis ‘n soort “ertjie”…

Los ’n antwoord vir pasella. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.