Profile photo of lisa

by

Ek wil huistoe gaan…na mamma toe…

Maart 17, 2010 in Sonder kategorie

OP ge-debiet en op ge-krediet en op teen die trappe uitgedraf en op geglimlag en op ge-alles….ek wil huistoe gaan!

5 antwoorde op Ek wil huistoe gaan…na mamma toe…

  1. Dis mos hoeka huistoe-gaan-tyd!

  2. Janklaas het gesê op Maart 17, 2010

    Sjoe, wat debiet en krediet jy nog so laat in die dag?

  3. loudavisi het gesê op Maart 17, 2010

    Tensy jy oortyd kry, natuurlik!
    lol

    Geniet die aand by die huis.

  4. lisabeth het gesê op Maart 17, 2010

    (o) Flenters ek wil ‘n ernstige aankondiging maak:

    Ek dink nie ek kom ooit klaar nie.

    (En ek weet nie wie se skuld is dit nie!)

  5. Berwick het gesê op Maart 18, 2010

    Groetnis.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.