Profile photo of lisa

by

Tyd om te tik!!!!!!!!!!!!

Maart 3, 2010 in Sonder kategorie

Ek is stoksielsalig alleen in die kantoor.  Net die rekenaar se lig is aan – en ek kan tik vir ‘n minuut of twee! En as die internet konneksie so lekker blitsvinnig bly kan  ek lees ook! 

Die netwerk is al af…en ek kan nie verder werk nie.  Jippie.  En koebaai, gaan gou lees wat julle aanvang!

13 antwoorde op Tyd om te tik!!!!!!!!!!!!

  1. DallaSePa het gesê op Maart 3, 2010

    Naand L … lanklaas! :-))

  2. Berwick het gesê op Maart 3, 2010

    🙂

  3. dinkweer het gesê op Maart 3, 2010

    Hallo Lisa!

  4. loudavisi het gesê op Maart 3, 2010

    Hi.
    Bly om te sien jy is nog up and about!

  5. lisabeth het gesê op Maart 3, 2010

    Hallo Lou, was netnou daar by jou…en het net mooi niks kon antwoord oor hoe om iemand te beskerm teen die lewe nie!

  6. lisabeth het gesê op Maart 3, 2010

    Hallo MaanKind. Die versekeringsmakelaar se skatting is 3.5milj skade aan die bome… Maar dit het ongeveer 50mm gereen en dit is wonderlik.

  7. lisabeth het gesê op Maart 3, 2010

    DW

  8. lisabeth het gesê op Maart 4, 2010

    Dit was van korte duur en ek was vrek bang om na my motor te loop in die maanskyn – maar dit was lekker vir die rukkie wat dit geduur het!

  9. zephur het gesê op Maart 4, 2010

    Dis cool as almal huis toe is, dan is die internet konneksie sommer spoedig…

  10. lisabeth het gesê op Maart 4, 2010

    A Ha! So dis die ander mense wat die lyne so wurg!

  11. vuurklip het gesê op Maart 4, 2010

    Dankie vir die inloer!

  12. Janklaas het gesê op Maart 5, 2010

    Ja, daai wêreld kort ‘n lekker, lang reën vir die damme. Ons ook. Ons mis nog daai 50mm…

  13. lisabeth het gesê op Maart 7, 2010

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.