Profile photo of lisa

by

AAAArrrrghhhhhhh!!!

Februarie 9, 2010 in Sonder kategorie

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om gou hier te kom skree van frustrasie!!!!!!

:-{

Okay…dis beter.

4 antwoorde op AAAArrrrghhhhhhh!!!

  1. bly jy voel beter!!!

  2. Is die hammer nou vir my of vir die objek van my frustrasie?

    Ek wil die saak net so l i g g i e s timmer tot ek beter voel sonder om funksionering in die ander party te belemmer anders gaan ek nog meer gefrusssstreeeerrrrrd wees!

    Gee die hammer asb.

  3. 🙂

    Sommer baie beter dankie Samhur!

  4. samuhr (amper se ek sa- muhr)…

Los ’n antwoord vir lisabeth. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.