minus internet vir die naweek
Februarie 5, 2010 in Sonder kategorie
Se biekie iets vir my voor ek glad nie mer sein het nie!
En se dan sommer ok hoe blog werk dat mens so erg word daaroor sonder dat jy oooooit in jou lewe eers geweet het dit bestaan!
En brei sommer biekie uit oor die vreemde gehegdheid aan gesiglose naamlose lyflose mense!
En as dit alles op is, praat nog so biekie tot ek genoeg gehad het…
🙂
modderkoekie het gesê op Februarie 5, 2010
Onthou jy die kouse op Wielie Walie?
Hellooo,helloooo,helloooooooo!
zephur het gesê op Februarie 5, 2010
Dis mos een groot heppie familie die…
DallaSePa het gesê op Februarie 5, 2010
Liewe Lisa
Waaroor moet ons vanaand praat?
Blogland?
Wel Blogland is op ‘n snaakse manier die medisyne wat mens (dalk) nodig het om fokus te behou.
Maak dit enigsins vir jou sin?
Indien wel … welkom in my wêreld.
Groete Ekke
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Bytjie blaas en ons moet sing…Hallo Modderkoekie…
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Damn…
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Hallo Zeppie…jy was laaaank weg.
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Verslaaf…is dit so erg (hie-hie)
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Hey DsP
Ja…medisyne is dit wel…of dit al vir my sin maak is ‘n ander storie…maar dit werk en dis lekker!
(weet jy dat as ek aan jou dink jy altyd in ‘n tentjie erens lang een of ander pad is? :-))
lisabeth het gesê op Februarie 7, 2010
Dankie Ekke…