Huisbesoek

Dins 15 Jun 2010, 12:27        5 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Dominie doen dag besoek aan jong girlie en sy kom uit met n see-thru nightie en sexy onderklere aan en se vir die dominie haar man is weg vir n ruk op besigheid.
Dominie maak dadelik verskoning en se vir die dogter hulle moet ma 'n ander tyd praat.
Volgende aand wat die dominie daar aan kom het die girleie dieselfde aan sonder n bra.
Dominie se: "dogter, ons wag maar liewers tot jou man kom, en loop toe...
Volgende aand besluit die dominie: "f** die *****!" toe hy aan die deur klop maak hy sommer sy gulp los en kry die kêrel reg vir aksie.
Die jong dame se man maak die deur oop en is so geskok hy kry nie n woord uit nie.
Dominie dink vinnig en se: "Broer! jy was so lank laas by die kerk ek pis jou sommer nat!

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  snaaks   funny  


Honde

Dins 15 Jun 2010, 12:16        0 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Gatiep: Gammat, wasse honne het djy?
Gammat: Haskies.
Gatiep: Ek vra wasse honne het jdy man....
Gammat: Haskies!!!!!!!!
Gatiep: Ag fokof - Djou, dowe donner!

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  snaaks   funny  


Perlemoentjie

Dins 15 Jun 2010, 12:14        0 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Meraai kla by haar Ma dat Gatiep helemal te vryerig raak, en hulle issie ees gatroud nie!

Haar Ma stuur haar toe om 'n perlemoentjie te gat koop en sê dat as hy nou weer wil lastig raak, moet sy die lig afsit lat die man hom dan met daai ding besig hou - hy sallie ees weetie!

Een aand kuier Gatiep weer by Meraai en raak woes warm. Net toe hy (sonna dat hy weet) met die perlemoentjie besig raak, kom haar Ma da aan. Hy skrik so groot, spring deerie venster en hardloop!

Later die aand word Meraai wakker van klippies wat haar venster tref.
"Nei Gatiep, wat mak jy?"

"Nei Meraai! Ek wou maar net sê - as jy wou pee, jou koekie lê oppie stoep"

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  snaaks   funny  


Die Kaap is Hollands ...

Vry 11 Jun 2010, 09:26        2 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

... en Spaans en Mexikaans en Australies en Urugay-ies en en en ...

 

WHAT A JOL!!

 

Gisteraand toe gooi ekke en Mrs Klonkie en nog 'n paar vrinne na die Moederstad se ingewande toe ... nooit het besef die party gan so groot wies nie!! 

 

JISLAAIK ...

 

R.Kelly sing saam HHP ... Die Bafana supporters pose met random Mexicans vir fotos ... Urugay se blou-en-wit vlaggies stap al in Langstraat af en blok die traffic ... Die Socceroos blaas saam die vuvu's en die Engelse sit in die Irish Pub ... Spaans en Portugees leer Diski ... die Kaapse Klopse parade saam met die belly dancers en drag queens!

 

Vandag is ek Proudly Capetonian!

Vandag is ek Proudly South African!

Vandag voel ek hom ... Hy's HIER!

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  sokker   kaapstad  


POP!

Maan 7 Jun 2010, 11:30        3 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Mammie en Dêrrie lê gisteraand voorie TV en kyk 'n movie.  Dis al pass nine en klein mej Klonkie is finally yt-tirty kooi toe.  Die kamer deer maak soe 'n skrefie oep en mammie skrik ha tette pap!!

 

Mej Klonkie stap starig in met trane in ha oë and 'n lippie wat op die gront sliep.

 

Sy explain met 'n biewe lippie:

(ongelukkig sal die afrikaans oorklanking nou nie soe lekka wêk nie)

 

"I was sleeping and then I was dreaming .... and suddenly it POPPED into my head .... and I started crying ... "

 

Mammie en Dêrrie wag in spanning:

 

".. I still have History homework to do!" 

 

... ai, die maaind van 'n nine-yr-old!

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe: 


Bladsy 
1   2   3   4   5   6   7   | Volgende

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Klonkie_D

"... wat maak die mannetjie dan nou?"

Geslag: Male Send Message Stuur Boodskap
Stad: Cape Town Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Kentekens

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 1313
Kommentaar: 92
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 0 intekenaar(s)

Onlangs Opgedateer

abrham abrham Adage Adage tronkie tronkie
Girl, Inter... Tishke mense? Antoinette Ervaringe, ... Papeslaai

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec