Hanlie Retief gesels met Ramey Short, ons beskermheer

December 18, 2016 in Uncategorized

ramey

Die akteur Ramey Short is die beskermheer van die Durbanville Kinderhuis. Hanlie Retief het met hom gesels oor Kersfees en die lewe in die Kinderhuis.

Diegene wat hierdie blog volg, sal weet dat al ons inwoners se grootste versugting tog tyd is met hulle ouers. Dit is waarom ons so hard werk om gesinne weer te herenig. Ons is daar vir die inwoners, maar ons probeer nie die ouers se plekke inneem nie.

Ramey is een van die inwoners wat baie min tyd met sy ouers kon deurbring en hy vertel hier van die seer.

herman

Nog ’n oudinwoner van die Kinderhuis, Herman Lategan, het hieroor berig op Facebook. Lees gerus Herman se kommentare op die stuk.

As jy wil weet hoe om te help, klik asseblief hier.

hearts

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *