2016: Dankie / Thank you

December 14, 2016 in Uncategorized

wings

Ons is dankbaar!

Baie dankie vir jou bydrae en ondersteuning teenoor die Kinderhuis en die 144 kinders in ons sorg.

Dit is met groot waardering en nederigheid dat ons terugkyk ’n jaar met vele hoogtepunte, maar ook een met talle uitdagings wat ons moes oorkom. Ondanks hierdie uitdagings, was dit steeds ‘n baie besige en positiewe jaar vir die Durbanville Kinderhuis.

Ons wens julle almal ’n vreugdevolle feesseisoen en al die beste wense vir 2017. Mag die nuwe jaar ‘n oorvloed van seëninge en geluk bring.

thanksdbv

We are thankful!

Thank you for your contribution and support towards our Home and the 144 children in our care.

It is with much appreciation and humbleness that we look back at both an eventful year with many highlights and also a year with challenges that needed to be overcome. Notwithstanding these challenges it has still been a very busy and rewarding year for Durbanville Children’s Home.

We wish you a joyous festive season and all of the best wishes for 2017. May the new year bring you an abundance of blessings and happiness.

hearts

Besoek asseblief ons webruimte: http://www.durbanvillekinderhuis.org.za

Please visit our website: http://www.durbanvillekinderhuis.org.za

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>