Kersfees @ Die Kinderhuis

October 17, 2016 in Uncategorized

Christmas @ the Children’s Home – Please see below for the English

*

Maak ’n kinderhart bly hierdie Kersfees!

Ons kinders het hul Kersfeeswenslysies voltooi, elke kind het gesê wat hulle graag wil hê:

Die kinders se Kerspartytjie vind vanjaar plaas op 26 November. Dit is wanneer hulle hul Kersgeskenke sal ontvang en het ‘n ete saam sal geniet. Sonder hulp kan ons dit nie doen nie. Ons vra dus mooi: Oorweeg dit asseblief om een of meer kind se wenslys te borg?

screen-shot-2016-10-17-at-17-13-22

Prentjie deur ‘n sesjarige seun / Drawing by six-year old boy

*

Make a child smile this Christmas!

 

Our children have completed their Christmas wish lists. Each child has a specific list.

The children’s Christmas party will take place on the 26th of November this year. Then they will receive their Christmas presents and have a meal together.

This party would not be possible without your help. So we ask: please consider sponsoring a child?

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *