You are browsing the archive for 2016 June.

Jongmense wat omgee vir ander

June 26, 2016 in Uncategorized

In die kinderhuis is daar jongmense wat baie omgee vir ander. Kyk net hoe hierdie seun die wêreld om hom sien.

Screen Shot 2016-06-26 at 19.24.45Kind bekend as: Seun 15

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 23 November

Ouderdom: 15

Skool: Brackenfell High

Graad: 8

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Ek speel graag sokker.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Joernalis of ’n musiekaanbieder.

Jy word hartseer as: Kinders van kleins af werk of drugs gebruik.

Jy word bly as: Kinders skool toe gaan vir ’n beter toekoms.

Grootte van T-hemp: 13 (klein)

Grootte van broek of rok: 26 (klein)

Skoengrootte: 5

wings

As ek baie liefde kry

June 24, 2016 in Uncategorized

Een van ons kleiner inwoners is vandag aan die woord.

Screen Shot 2016-06-24 at 14.32.10

Kind bekend as: Seun 3 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 28 Oktober

Ouderdom: 3

Skool: Children’s World

Graad: NVT

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Karretjies speel en swem

Wat wil jy word as jy groot is? Nie geantwoord nie

Jy word hartseer as: Ek van my ma praat

Jy word bly as: Ek baie liefde kry

Grootte van T-hemp: 2 – 3 jaar

Grootte van broek of rok: 2 – 3 jaar

Skoengrootte: 6 (klein)

Studie in blou

June 23, 2016 in Uncategorized

Die gebruik van helder, dominante kleure toon dikwels dat ’n kind trauma verwerk. Ons is hier om sulke kinders te help, dit is hoekom die hof hulle by ons plaas.

Een van ons jong inwoners het baie moeite gedoen om vir ons lesers ’n prentjie in blou te teken.

16 06 blou

Kind bekend as: Meisie 6 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 29 Januarie

Ouderdom: 6

Skool: Nog nie

Graad: Nog nie

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Poppe speel en swem

Wat wil jy word as jy groot is? Nie geantwoord nie

Jy word hartseer as: Ek na Mamma verlang

Jy word bly as: Ek kan huis toe gaan

Grootte van T-hemp: 5 – 6

Grootte van broek of rok: 5 – 6

Skoengrootte: 8 (klein)

Om uit te gaan

June 19, 2016 in Uncategorized

Hierdie jong inwoner is baie eerlik. Sy wil graag wegbreek. Daarom skep ons uitstappies soos dié in haar tekening – sy het drie mense geteken wat in die see swem.

Ons kry dit ook reg om ’n gemiddeld van 22 kinders per jaar weer met hulle gesinne te verenig.

16 06 as ek uitgaan

Kind bekend as: Meisie 10

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 13 September

Ouderdom: 10

Skool: De Kuilen

Graad: 4

Gunstelingkleur: Blou en Oranje

Wat doen jy graag? Om buite te speel.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Onderwyseres

Jy word hartseer as: Die kinders my spot.

Jy word bly as: Ek uit die kinderhuis uitgaan.

Grootte van T-hemp: 10 – 11

Grootte van broek of rok: 10 – 11

Skoengrootte: 5 – 6

Veertig jaar later / We celebrate our youth every day

June 15, 2016 in Uncategorized

(English below)

Hierdie meisie wil ‘n loods word. Wie weet? Oor ‘n aantal jaar het sy dalk haar vlerkies en dan sit julle dalk agteroor terwyl sy vir julle na julle bestemming toe vlieg. Ons glo dat alle kinders vlerke het.

Môre is Jeugdag, maar vir die Durbanville Kinderhuis is elke dag jeugdag.

Veertig jaar gelede het geweld teen jongmense die land en die wêreld geskok. Ons werk daagliks daarmee.

Veertig jaar gelede was 16 Junie ’n hartseer dag. By ons gaan 16 Junie 2016 nog ’n dag wees waarop hierdie jong meisie ’n boublokkie gaan pak in die res van haar lewe.

wings

Fourty years ago violence against the youth of this country shook the world. We see violence against young people all the time. That is why our kids get placed in our care. Tomorrow is Youth Day. We celebrate the power of the youth every day.

This young girls dreams of being a pilot. We will do our best to help her achieve her dreams. We believe all children have wings. She must just work hard to achieve her pilot’s badge.

 * * *

Kind bekend as: Meisie 10

Taal: Nie gesê, het in Afrikaans geantwoord

Verjaarsdag: 3 Mei

Ouderdom: 10

Skool: Nie beantwoord

Graad: 4c

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Sy hou daarvan om te swem.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Loods.

Jy word hartseer as: Hulle van my praat.

Jy word bly as: Ek my vriende sien.

Grootte van T-hemp: 12 – 13

Grootte van broek of rok: 12 – 13

Skoengrootte: 3

16 16 15 y d done

Sy wil eendag kinders help

June 12, 2016 in Uncategorized

Een van ons senior meisies vertel dat sy eendag met kinders wil werk.

16 06 12 m 17

Kind bekend as: Meisie 17

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 23 November

Ouderdom: 17

Skool: Fisantekraal

Graad: 10

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Lees en spandeer tyd met vriende

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Laerskoolonderwyseres

Jy word hartseer as: Ek alleen voel

Jy word bly as: Ek by my familie is

Grootte van T-hemp: L

Grootte van broek of rok: 34

Skoengrootte: 3 – 4

Dankie / Thank You

June 5, 2016 in Uncategorized

(English below)

givenu10

Ons wil dankie sê met hierdie inskrywing.

Verlede week het Izak de Vries die Comrades gehardloop, sonder skoene, vir ons skoolskoenfonds. Die steun wat ons projek van almal op die sosiale media gekry het, was wonderlik. Baie dankie.

Ook aan die vele donateurs, baie dankie. Ons is nou al verby die halfpadmerk.

Ook GivenGain, wat tans die skoolskoenfonds administreer, het almal se bydraes raakgesien.

Aan elkeen wat ’n donasie gemaak het, wat oor ons getwiet of iets op Facebook geplaas het, en aan die media, veral Kwêla, wil ons baie dankie sê.

Klik hier om ook ‘n donasie te maak: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/

kaalvoet j dankie

We want to use this post to say thank you.

Last week Izak de Vries ran the Comrades, without shoes, for our school-shoe fund. The support that this project had received in the social media was wonderful. Thank you.

To our donors: A heartfelt thank you. We have passed the half-way mark.

GivenGain, who is administering our school-shoe fund, has noticed everyone’s contributions.

To everyone who made a donation, who tweeted, or posted something on Facebook, and to the media, especially Kwêla, we say: Thank you!

Click here to make a donation: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/ 

Izak ná die Comrades / Izak after the race (Foto verskaf / Photo provided)

Izak ná die Comrades / Izak after the race
(Foto verskaf / Photo provided)

Jadene: “I need people to believe in me.”

June 2, 2016 in Uncategorized

What happens to our children once they are no longer under our roof? Jadene, 20, is presently studying in the dramatic arts with the assistance of Durbanville Children’s Home.

* * *

“I know what it feels like to lose everything. To lose your mom, dad and two younger sisters and be an outcast and have no support from you family. I really need this. It is so much more than acting. I need people to believe in me.”

jadeneShe chatted to Mika Williams of Tygertalk about the circumstances that led to her being placed at the Durbanville Children’s Home, her stay with us and her dreams for the future.

* * *

Aspiring actress Jadene, is no stranger to hardship and has used her turbulent childhood as a catalyst for her acting career.

“I was 12 when my two younger sisters and I were removed from my parent’s home due to substance abuse. We were placed into foster care with my aunt for a about a year or two. When things turned sour, I was sent here, and my sisters were placed into foster care in Oudshoorn.”

Jadene admits to rebelling “quite a bit” when she arrived at the home four years ago.

It was very tough in the beginning. It has been a struggle. I didn’t adapt easily. I was rebelling like crazy. This is the first year I have actually accepted the reality. I realised that the sooner I accepted this, the sooner I could move away from the pain.”

Her life experience informs the material she conceptualises.

“If I didn’t go through the things I did, I wouldn’t be here right now. I wouldn’t be able to show raw truth and emotion. I tap into the emotions of the past to portray characters in the present.

When asked where she sees herself in 10 years, she quips: “I see myself acting and owning a mansion in Beverly.”

wings

Please help as warm up winter!

June 2, 2016 in Uncategorized

winter warmer

Dear Children’s Home Friend

You can feel the chill in the air in the mornings as you leave the comfort of your home and in the evenings when the sun starts to set. Winter is here and the temperatures are going to keep dropping.

Winter at the Durbanville Children’s Home is a fun, yet difficult, time. The children love to snuggle up under warm blankets and to watch a movie on a Friday evening with a hot chocolate in hand, but the sad truth is that winter brings a lot of challenges for us.

We would like to ask you to assist us with our most urgent needs at the moment by either donating the items listed below, or by making a financial donation towards these needs. Your donation will enable us to care for our children during these winter months.

Urgent need for non-perishable food:

  • Rice
  • Flour
  • Pasta
  • Cooking oil

Urgent need for warm winter clothing:

  • Tracksuit Tops
  • Tracksuit Pants
  • Jeans

Here you can make a financial donation.

Or you can contact Jana van Rensburg at 021 975 6822.