You are browsing the archive for 2016 May.

Tienerseuns en hulle elektronika

May 1, 2016 in Uncategorized

16 05 s17Hierdie prentjie sou pas by omtrent enige tienerseun, nie waar nie?

Kind bekend as: Seun 17

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 1 Maart

Ouderdom: 17

Skool: Westcliff

Graad: Vlak 3

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Ek hou daarvan om rugby te speel saam met my vriende.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Brandweerman

Jy word hartseer as: Wanneer iemand iemand anders seermaak.

Jy word bly as: Ek iets vir iemand doen wat goed is.

Grootte van T-hemp: M

Grootte van broek of rok: 29

Skoengrootte: 7