You are browsing the archive for 2016 April.

Sonskyn, swembad en haarjel!

April 29, 2016 in Uncategorized

Kind bekend as: Meisie 16

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 25 Augustus

Ouderdom: 13

Skool: Durbanville Primêr

Graad: 6

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Haarkapper

Jy word hartseer as: As ek nie my familie sien nie.

Jy word bly as: Ek swem.

Grootte van T-hemp: 13 – 14

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 5

16 04 swemmer

Ek wil ’n prinses wees

April 26, 2016 in Uncategorized

(English below)

Sal daardie blou pampoen in ’n koets verander? Hierdie meisie wil ’n prinses wees.

Ons het goeie nuus vir haar. Elke jaar maak ons seker dat die matrikulante wat in ons sorg is, die heel beste kry vir hulle matriekafskeid. Mooi motors, mooi rokke, goeie pakke… Ons skenkers help op verskeie maniere om soms van kinderhuiskinders prinsesse te maak.

Dankie aan al ons donateurs wat drome help waar maak.

Kind bekend as: Meisie 5 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 1 Januarie

Ouderdom: 5

Skool: Kindertuin

Graad: NVT

Gunstelingkleur: Pienk

Wat doen jy graag? Pop speel

Wat wil jy word as jy groot is? Prinses wees

Jy word hartseer as: Ek nie by ouma is nie.

Jy word bly as: Ek by my ouma is.

Grootte van T-hemp: 3 – 4 jaar

Grootte van broek of rok: 3 – 4 jaar

Skoengrootte: 7 klein

16 04 blouWill that blue pumpkin turn into a coach? This young girl wants to be a princess.

We have good news for her. Every year we make sure that the matriculants in our care gets the best possible matric farewell. Great cars, beautiful dresses, smart suits… Our donors make a difference in so many different ways. We can turn girls into princesses every now and again!

Thank you to all our donors who help to make dreams come true!

Child known as: Girl 5 years old

Language: Afrikaans

Birthday: 1 January

Age: 5

School: Kindergarten

Grade: N/A

Favourite colour: Pink

What do you like doing? Play with dolls

What do you want to be when you grow up? A Princess

You feel sad when: I am not with my Granny.

You feel glad when: I am with my Granny.

Size of T-shirt: 3 – 4 years

Size of shorts or skirt: 3 – 4 years

Shoe size: 7 small

The Durbanville Children’s Home explained

April 25, 2016 in Uncategorized

The following infographic provides an overview of who we are. Click on it to enlarge it.

info

Thank you for all the support. We appreciate it.

Hollywood @ Durbanville?

April 18, 2016 in Uncategorized

(English below)

Hierdie jong man is ’n passievolle akteur.

Kind bekend as: Seun 15

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 1 Julie

Ouderdom: 15

Skool: Westcliff

Graad: 10

Gunstelingkleur: Ligte blou

Wat doen jy graag? Om te dans en op te tree in ’n drama

Wat wil jy word as jy groot is? Ek wil ’n akteur word eendag.

Jy word hartseer as: Ek ander sien swaarkry en sien huil.

Jy word bly as: Ek op ’n verhoog is en optree.

Grootte van T-hemp: 11 – 12

Grootte van broek of rok: 11 – 12

Skoengrootte: 5 en 6

Screen Shot 2016-04-18 at 06.53.26

This young man is a passionate actor. 

Child known as: Boy 15

Language: Afrikaans

Birthday: I July

Age: 15

School: Westcliff

Grade: 10

Favourite colour: Light blue

What do you like doing? To dance and to act in a drama

What do you want to be when you grow up? I want to be an actor one day.

You feel sad when: I see someone suffering and crying.

You feel glad when: I can act on a stage.

Size of T-shirt: 11 – 12

Size of shorts or skirt: 11 – 12

Shoe size: 5 and 6

Sokker!

April 14, 2016 in Uncategorized

Ons het passievolle sportlui in die Kinderhuis. Hierdie jongman is een van hulle.

sokker 16 16 04

Kind bekend as: Seun 16 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 27 September

Ouderdom: 16

Skool: Westcliff

Graad: Derde Jaar (Indiensopleiding)

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Sokker

Wat wil jy word as jy groot is? Sokkerspeler

Jy word hartseer as: Iemand sterf in my familie.

Jy word bly as: Ons sokkerspeel.

Grootte van T-hemp: 13 – 14

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 4 – 5

 

As ek na Mamma verlang

April 10, 2016 in Uncategorized

Een van ons jong inwoners verlang nog baie.

m4 16 04

Kind bekend as: Meisie 4 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 24 Julie

Ouderdom: 4

Skool: Pokkelmanders

Graad: NVT

Gunstelingkleur: Pienk

Wat doen jy graag? Verf en teken

Wat wil jy word as jy groot is? Haarkapper

Jy word hartseer as: Ek na Mamma verlang.

Jy word bly as: Ek kan huis toe gaan.

Grootte van T-hemp: 4 – 5 jaar

Grootte van broek of rok: 4 – 5 jaar

Skoengrootte: 7 (klein)

Seun 16 in sy eie handskrif

April 8, 2016 in Uncategorized

s16p1604

Gewoonlik tik ons die onderhoude, maar hierdie seun het moeite gedoen om die antwoorde in sy eie handskrif met ons te deel.

16h1604

Durbanville Children’s Home Trail Run

April 3, 2016 in Uncategorized

We hosted our second Durbanville Children’s Home Trail Run this morning! Thank you everyone for making it a success! / Dankie aan almal wat vanoggend saamgehardloop, -gewerk, geondersteun en die geleentheid geborg het!

16 04 03 trail run IMG_3973

Early morning feet, up long before the sun. / Vroegoggend. Daardie voete is nog koud.

16 04 03 trial run IMG_3970

The technical staff is ready. Our runs are powered by Entry Ninja, and backed Online Events. They form part of the Run the vines-series. / Die mense van Entry Ninja was reeds vroeg aan die gang.

16 04 03 Trail run IMG_3969

16 04 03 trial run IMG_3971 Klein Roosboom

The host farm was Klein Roosboom. / Die wedloop is op die plaas Klein Roosboom gehou.

16 04 03 trail run IMG_3978

Colourfully anticipating the start. / Almal mag deelneem, of jy nou oud of jonk, ‘n vinnige hardloper of ‘n stadiger stapper is.

16 04 04 trail run IMG_3979

Where else would you run between the vines? Join us! / Waar anders sal jy so tussen die wingerd kan hardloop? Kom draf saam!

16 04 03 trail run IMG_4022

16 04 03 trail run IMG_3992

Action! / Aksie!

16 04 03 trail run IMG_4028

Smile! It is all over! / Glimlag! Dis verby!

16 04 04 trail run IMG_0140

Each finisher received a medal and a bag of South African mangoes. / Dis hoekom almal glimlag. Jy het iets bereik, jy het die medalje om dit mee te onthou en jy het iets om aan te kou.

As mense nie kyk wat hulle sê nie

April 2, 2016 in Uncategorized

Ons jongste onderhoud is met ’n regte-egte emo-kind; sy dink diep oor die lewe en vra dat ons, ook die grootmense, moet dink voor ons praat. Goeie raad!

16 04 02 m15j

Kind bekend as: Meisie 15 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 23 Mei

Ouderdom: 15

Skool: Durbanville

Graad: 9

Gunstelingkleur: Swart

Wat doen jy graag? Slaap

Wat wil jy word as jy groot is? Sielkundige

Jy word hartseer as: Mense nie dink wat hulle sê nie. (Haar presiese woorde: As mense nie kyk wat hulle sê nie.)

Jy word bly as: Ek saam met vriende is.

Grootte van T-hemp: Medium tot groot

Grootte van broek of rok: Medium tot groot

Skoengrootte: 8 / 9