You are browsing the archive for 2016 March.

Kyk die kindergesiggies!

March 29, 2016 in Uncategorized

Die Durbanville Kinderhuis is in die April-uitgawe van die LIG tydskrif. Hulle het die Paasuitgawe gebruik om ’n paar haasbekglimlaggies te kom veroorsaak by die Kinderhuis!

Koop asseblief die tydskrif en lees meer oor ons werk en ons kinders. Ons verskyn op bladsye 66 en 67.

Op hulle webruimte (www.lig.co.za) het LIG oulike idees vir Paasgeskenkies. Daar is selfs ‘n gediggie wat jy vir jou vriende kan stuur.

Paasgroete van ons almal by die Kinderhuis!

Baie, baie dankie vir almal se ondersteuning.

lig1

lig2

’n Jong sangeressie vertel

March 28, 2016 in Uncategorized

Ná al die opwinding van die naweek, bring ons graag weer ’n onderhoud na die blog, want uiteindelik gaan dit alles mos oor ons kinders! Hier is haar tekening.

16 03 28 m7

Kind bekend as: Meisie 7 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 30 Julie

Ouderdom: 7

Skool: Totius

Graad: 1

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Dokter

Jy word hartseer as: Iemand my slaan.

Jy word bly as: Ek sing.

Grootte van T-hemp: 7/8

Grootte van broek of rok: 7/8

Skoengrootte: 12 (klein)

32 pairs of school shoes! Dankie! Thank you! Enkosi!

March 28, 2016 in Uncategorized

ffIMG_3915

(Click on the picture to enlarge it)

This morning we say: Thank you! Dankie! Enkosi!

We have received tremendous support from the public and from the organisers of the Old Mutual Two Oceans Marathon office over the weekend.

The organisers of the Old Mutual Two Oceans Marathon had arranged a radio interview on Cape Talk and an interview with the Weekend Argus. We say thank you.

What is more, on the road and at the finish the announcers frequently alerted the public to the charitable events and the causes participants had run for. Our running supporter, Izak de Vries, said the announcer bellowed “This one is for the Durbanville Children’s Home” as he ran down the home straight.

*

Aan die publiek: Baie dankie. Ons het reeds die fondse vir 32 paar skoolskoene ontvang. Van julle het julle sakke diep geskud. GivenGain stuur dadelik vir ons ’n boodskap elke keer wanneer iemand ’n donasie maak, so ons kry ook julle boodskappe van ondersteuning.

Die ruimte: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/

*

Thank you to John Maytham for the radio interview on Cape Talk.

And thank you to reporter Jan Cronje and photographer Jason Boud for the great article in the Weekend Argus.

*

By the way: Izak has not finished running. He will be running our 5 km trail run on Sunday, 3 April, barefoot once again. He has asked the public to join him by entering here. You may wear you shoes! Even walkers are welcome!

The site: https://www.entryninja.com/events/event/5261-durbanville-childrens-home

(Click on the pictures to enlarge them)

ff IMG_3916

ffIMG_3913

The Underdog Project: Just like a children’s home for dogs!

March 24, 2016 in Uncategorized

unc 20151208_104311

Puppies! What happens when those we care for start caring for others?

The answer? Amazing things!

Eight of our girls were given the opportunity to care for puppies who are less fortunate. What a treat it was to see!

 

From fear to joy

There was great excitement when eight girls from the Durbanville Children’s Home, aged between 10  and 14, got into our vehicle on their way to the Underdog Project in Hout Bay. Some of the girls were scared of dogs, while some have never had the opportunity to play with a dog. A few had vague memories of their own dogs back home.

The Underdog Project is an animal-assisted therapy project that assists at-risk youth in overcoming social and emotional problems. They train shelter dogs, since a trained dog has a better change of being adopted.

una 20151201_104741

Our girls were taught how to interact with the dogs, how to give them treats, and how to train the pups to sit on command.

We could see the girls growing more and more confident. At first some were too scared to go near a puppy; yet soon they would sit on the ground next to their four-legged friends, grooming them. When it was time to go, they didn’t want to leave their puppy.

 

Personal growth

Our girls had such a good experience. They were proud to have trained a puppy which now stood a better chance of being adopted.

All the way home the girls chatted non-stop. Adoption was a big part of the discussion. One girl said: “It’s just like a children’s home for dogs.”

The girls grew attached to the dogs and for some it was hard to leave the puppy behind. One girl said: “I know what that feels like.” Another girl wanted to know whether she could ever be adopted, which paved the way for a meaningful discussion.

There were special-needs dogs, like a blind one and one with three legs, which added to the experience.

Most of our children come from environments where they had not experienced nurturing and love. The interaction with the animals boosted their self-esteem as they experienced the unconditional love that an animal has for a human being.

One girl said the channels were “peaceful” despite all the barking.

unb 20151201_105451

Saturday Argus and the John Maytham Show

March 24, 2016 in Uncategorized

The Durbanville Children’s Home will be featured on the John Maytham Show on Cape Talk this afternoon (24 March 2016) at 16:55.

And on Saturday (26 March 2016) we will be featured in the Weekend Argus.

Both are because one of our supporters, Izak de Vries, will be running the Two Oceans Marathon over 56 km barefoot in support of the Durbanville Children’s Home on Saturday morning.

Learn more about his quest here: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/

OMTOM

He sent us a picture of what to look out for on Saturday. He will be running in these clothes.

* * *

We often get asked: How can I help?

Please contact us, we would love to tell you more.

Ons is in LIG!

March 22, 2016 in Uncategorized

Die Durbanville Kinderhuis is in die April-uitgawe van LIG.

Koop asseblief die tydskrif en lees meer oor ons werk en ons kinders. Ons verskyn op bladsye 66 en 67.

*

Op hulle webruimte (www.lig.co.za) het LIG oulike idees vir Paasgeskenkies. Daar is selfs ‘n gediggie wat jy vir jou vriende kan stuur.

Onthou, ons is nie op die webruimte nie, ons is in die tydskrif!

Paasgroete van ons almal by die Kinderhuis! Baie, baie dankie vir almal se ondersteuning.

paas

Ek word hartseer wanneer ’n voëltjie voor my oë sterf

March 17, 2016 in Uncategorized

Vanaand is daar ’n ratverandering. Hierdie jong vrou is reeds ’n wyse mens op sewentien. Kyk na haar tekening. Sy wil ’n ontwerper word.

Lees veral haar antwoorde rakende geluk en hartseer.

Daar is verstommende jongmense wat in ons sorg is.

export houtbay

Kind bekend as: Meisie 17 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 9 Junie

Ouderdom: 17

Skool: HSD

Graad: 12

Gunstelingkleur: Pers

Wat doen jy graag? Teken, sing en ontspan.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Ontwerper

Jy word hartseer as: ’n Voëltjie voor my oë sterf.

Jy word bly as: Ek innerlike vrede ervaar.

Grootte van T-hemp: 32 – 34 (small)

Grootte van broek of rok: 32

Skoengrootte: 4

Rugbyspeler: Ek word hartseer as hulle oor my ma praat

March 16, 2016 in Uncategorized

Hierdie jong rubyspeler is ’n kranige atleet. Onthou om in te skryf vir ons 5 km Veldren! Klik hier. Jou deelname sal baie beteken. Kan jy ons atlete klop?

16 03 16 k

Kind bekend as: Seun 13 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 9 Maart

Ouderdom: 13

Skool: Gene Louw

Graad: 7

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Rugbyspeler

Jy word hartseer as: Hulle van my ma praat.

Jy word bly as: Ek skool toe gaan.

Grootte van T-hemp: 14 – 15

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 4

Ek word hartseer as ek my ouma en oupa mis

March 6, 2016 in Uncategorized

Een van ons jong inwonertjies hunker na sy ouma en oupa.

15 06 06 s3

Kind bekend as: Seun 3 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 31 Januarie

Ouderdom: 3

Skool: Woelwaters

Graad: N.V.T.

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Swem en fietsry.

Wat wil jy word as jy groot is? [Geen antwoord]

Jy word hartseer as: Ek my ouma en oupa mis

Jy word bly as: Ek na my ouma en oupa toe kan gaan

Grootte van T-hemp: 2 – 3 jaar

Grootte van broek of rok: 2 – 3 jaar

Skoengrootte: 6 (klein)