You are browsing the archive for 2016 February.

Meet Girl 16

February 1, 2016 in Uncategorized

Hello. Welcome to our blog. Do visit us regularly and get to know the children in the Durbanville Children’s Home. We may not always be allowed to share names, but do come back regularly to see how much the residents are willing to say about themselves. This is a sixteen-year old sharing here.

*

Hallo. Welkom by ons blog. Besoek ons asseblief gereeld om die kinders in die Durbanville Kinderhuis te leer ken. Ons mag nie altyd name noem nie, maar kom kyk gerus hoeveel die inwoners wel oor hulleself sê. Hier deel ‘n sestienjarige meisie haar hart met ons.

family

Child known as: Girl 16 years

Language: English

Birthday: 22 December 1999

Age: 16

School: Fairmont

Grade: 10

Favourite colour: Blue

What do you like doing? Athletics and modelling

What do you want to be when you grow up? Model & Lawyer / Nurse

You feel sad when: People say bad things about me.

You feel glad when: I am with my family.

Size of T-shirt: Medium

Size of shorts or skirt: Medium

Shoe size: 5/6

Welkom! Welcome!

February 1, 2016 in Uncategorized

Hallo. Welkom by ons blog. Besoek ons asseblief gereeld om die kinders in die Durbanville Kinderhuis te leer ken. Ons mag nie altyd name noem nie, maar kom kyk gerus hoeveel die inwoners wel oor hulleself sê. Hierdie seun was die vakansie by Ratanga Junction.

*

Hello. Welcome to our blog. Do visit us regularly and get to know the children in the Durbanville Children’s Home. We may not always be allowed to share names, but do come back regularly to see how much the residents are willing to say about themselves. This boy was at Ratanga Junction over the holidays.

*

seun 13 01 b

Kind bekend as: Seun 13 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 28 Februarie 2002

Ouderdom: 13

Skool: Alpha Primêre Skool

Graad: 7

Gunstelingkleur: Oranje

Wat doen jy graag? Fiets ry

Wat wil jy word as jy groot is? Surfer

Jy word hartseer as: Die kinders my name noem.

Jy word bly as: Ons op uitstappies gaan.

Grootte van t-hemp: 13 -14

Grootte van broek of rok: 11 – 12

Skoengrootte: 4