Die baie eerlike onderhoud

February 21, 2016 in Uncategorized

Hierdie seun is baie eerlik. Hy wil baie, baie graag by sy huis wees.

Ons doen ons bes om kinders weer terug te plaas, indien dit enigsins kan. Ongelukkig kan dit nie altyd nie, soos hierdie inskrywing wys.

*

Kind bekend as: Seun 13 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 14 Augustus

Ouderdom: 13

Skool: De Kuilen

Graad: 7

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Werktuigkundige

Jy word hartseer as: Ek by die Kinderhuis is.

Jy word bly as: Ek by die huis is.

Grootte van T-hemp: 13 – 14

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 8

seun 13 j 16 02 21

2 responses to Die baie eerlike onderhoud

  1. Ek is ‘n kuns terapeut en stel belang in die tipe onderhoude is dit moontlik om saam met julle sielkundiges te werk om genoeg ure op te bou vir my regestrasie by die HPCSA.

    Dankie
    082 576 8888 og (021) 975-1289

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *