You are browsing the archive for 2016 February.

Ons wil hom graag by die huis hê

February 28, 2016 in Uncategorized

Ons doen ons bes om ons inwoners sou gou doenlik terug te plaas by die huis. Hierdie seun vertel hoekom ons so hard werk daaraan.

As julle meer wil weet oor ons multi-dissiplinêre span, klik hier:

 * * *

Kind bekend as: Seun 15 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 16 Julie

Ouderdom: 15

Skool: Westcliff

Graad: Vlak 2 (Indiensopleiding)

Gunstelingkleur: Swart

Wat doen jy graag? Ek hou van teken.

Wat wil jy word as jy groot is? Rugbyspeler

Jy word hartseer as: Ek terug van die huis af kom.

Jy word bly as: Ek by die huis is.

Grootte van T-hemp: 12 – 13

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 3 – 4

16 02 28 s15

’n Sonskynkind in die Durbanville Kinderhuis

February 24, 2016 in Uncategorized

Vandag kan ons ’n sonnige onderhoud deel.

16 02 24 m9

Kind bekend as: Meisie 9 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 26 Junie

Ouderdom: 9

Skool: Kenridge

Graad: 4RD

Gunstelingkleur: Groen.

Wat doen jy graag? Ek hou van netbal.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Juffrou.

Jy word hartseer as: Iemand my slaan.

Jy word bly as: Iemand met my speel.

Grootte van T-hemp: 11 tot 12

Grootte van broek of rok: 11 tot 12

Skoengrootte: 3 tot 4

Die baie eerlike onderhoud

February 21, 2016 in Uncategorized

Hierdie seun is baie eerlik. Hy wil baie, baie graag by sy huis wees.

Ons doen ons bes om kinders weer terug te plaas, indien dit enigsins kan. Ongelukkig kan dit nie altyd nie, soos hierdie inskrywing wys.

*

Kind bekend as: Seun 13 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 14 Augustus

Ouderdom: 13

Skool: De Kuilen

Graad: 7

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Werktuigkundige

Jy word hartseer as: Ek by die Kinderhuis is.

Jy word bly as: Ek by die huis is.

Grootte van T-hemp: 13 – 14

Grootte van broek of rok: 13 – 14

Skoengrootte: 8

seun 13 j 16 02 21

Afstand, asseblief?

February 19, 2016 in Uncategorized

Ons vorige onderhoud was vol hartjies. Vanaand gesels ons met ’n ander meisie, wat ook dertien jaar oud is. Sy hou egter terug, beide in haar skets en in haar antwoorde. Ons respekteer haar wense.

 *

Kind bekend as: Meisie 13

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 8 Junie

Ouderdom: 13

Skool: Durbanville Primêr

Graad: 6

Gunstelingkleur: Pers

Wat doen jy graag? Fliek, eet uit

Wat wil jy word as jy groot is? Veearts

Jy word hartseer as: Ek uitgeskel word.

Jy word bly as: Ek my gunstelingmense sien.

Grootte van T-hemp: S, 12-13

Grootte van broek of rok: 12-13

Skoengrootte: 3/4

g13 2016-02-19 at 19.09.39

Valentynshartjies: They lived happily ever after

February 14, 2016 in Uncategorized

Scientists too may be romantic. This young woman wants to be a vet, but there are hearts galore in her drawing of a dream ending. Happy Valentine’s Day from us all!

*

Ook wetenskaplikes mag mos maar romanties wees. Hierdie jong meisie wil ’n veearts word, maar die liefde en ’n droomeinde hoef nie ver te wees op Valentynsdag nie! Hoop jou Valentynsdag verloop ook goed!

happy

Kind bekend as: Meisie 13 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 2 April

Ouderdom: 13

Skool: Durbanville Primêr

Graad: 6

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Rotsklim

Wat wil jy word as jy groot is? Veearts

Jy word hartseer as: As ek nie my Mamma sien nie.

Jy word bly as: Ek al my tannies en maatjies sien.

Grootte van T-hemp: 9 – 10

Grootte van broek of rok: 11 – 12

Skoengrootte: 2/3

Liefde / Love

February 12, 2016 in Uncategorized

10686895_857327424325581_7651330232797742867_n

Dankie almal wat ons so welkom laat voel het hier op LitNet se blogs. Julle liefde beteken baie.

Sondag vier almal liefde, ook ons in die Kinderhuis!

kinderhuislogo

Thank you everyone for makings us feel so welcome here on LitNet’s blogs. Your love means a lot to us.

On Sunday everyone will celebrate love, so will we in the Home.

Ek word hartseer as my familie weggeneem word

February 10, 2016 in Uncategorized

Kind bekend as: Seun 14 jaar oud

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 21 Desember

Ouderdom: 14

Skool: Westcliff

Graad: 9

Gunstelingkleur: Groen

Wat doen jy graag? Speel

Wat wil jy word as jy groot is? Ek wil ’n sokkerspeler word

Jy word hartseer as: My familie weggeneem word.

Jy word bly as: Ek my familie sien.

Grootte van T-hemp: 12 – 13

Grootte van broek of rok: 12 – 13

Skoengrootte: 6

s14j

The Durbanville Children’s Home: A safe haven from trauma

February 9, 2016 in Uncategorized

All our children had on some level experienced trauma or abuse. They had all been removed from the care of their families and were placed, by the court, under the supervision of the Durbanville Children’s Home.

The children in our care come from environments that are not conducive to nurturing. Their primary caregivers have often been absent; leaving the children exposed to emotional, psychological and physical abuse.

 

We offer hope

Catherine (not her real name) was placed at Durbanville Children’s Home in 2013 at the very young and vulnerable age of 2 years. She and her siblings were removed from their mother’s care due to serious neglect, on both a physical and emotional level.

Catherine was exposed to a lifestyle of violence and drug abuse which could easily have become her norm had she remained with her mother.

When she arrived at our Home, Catherine was a traumatised, neglected little girl who had clearly not received adequate stimulation.

At the Durbanville Children’s Home we understand the effects of trauma on children. The staff receive constant training and support to ensure that they are able to provide the best possible care for children to sustain their emotional, intellectual and social development.

Catherine is a shining example of the quality of care we are able to give to children at Durbanville Children’s Home. Today she is a confident, outspoken little girl who loves to go to school. She also loves to paint and draw.

Her art has become an important pathway to express who she is. Catherine needs these explosions of colour in her life (see the picture below).

ff Screen Shot 2016-02-09 at 08.04.37

Her development has been remarkable.

By the age of 4 Catherine started attending preschool. When looking at her school progress, her teachers were amazed to find that she had experienced such trauma and neglect before the age of 2 years. Today she is on par with and above many of the children in her class.

Catherine lives in our Happy Feet Unit, which is a developmental unit for children between the ages of 18 months and 7 years. In this unit we ensure that all the children receive stimulation and stable, predictable care to enable optimal cognitive, linguistic, and personal socialisation skills.

 

“The question is not whether we can afford to invest in every child; it is whether we can afford not to.” – Marian Wright Edelman.

 

OUR PROGRAM

Our residential care program is aimed at avoiding the “warehousing of children”, rather we look at strengthening their emotional resilience and increasing their capacity for learning. That way we want to help them adapt to a rapidly changing world.

We belief that the best place for a child is in the community. That means we render support services for the duration of the child’s stay, but we put a strong emphasis on effective tracing and reunification.

We understand that childcare is no longer a mere matter of physical care. We offer a mixture of child-focused, professional-intensive processes aimed at providing effective therapy, holistic child development and eventual reintegration

 

Our program in numbers

  • We have 144 children who are effectively equipped with a solid education and necessary life skills; guided to make informative decisions regarding their future.
  • There are 22 children in our early-childhood-development support, to better prepare them for the formal educational program.
  • All of 81 children receive occupational-therapy support, assisting them to better cope with developmental challenges.
  • Young people leaving residential care are equipped with the necessary life skills to live independently; there are 57 of them.
  • At present 7 young adults study further.
  • There are 9 young adults accommodated in our Bridging House, receiving job training and employment guidance.
  • An average of 22 children are annually reunified with their families or significant others.
  • We have 36 international and 42 local volunteers who are integrated into our programs to strengthen our service delivery to our children.

 

Want to know more?

Wanneer pappa en mamma kom kuier

February 7, 2016 in Uncategorized

’n Kort opmerking: Lesers sal sien dat ons ’n Kinderhuis is, nie ’n weeshuis nie. Ons poog hard om die inwoners met hulle ouers te herenig wanneer en indien moontlik.

*

Kind bekend as: Meisie 3 jaar oud

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 14 Maart

Ouderdom: 3

Skool: Kindergarten

Graad: NVT

Gunstelingkleur: Pienk

Wat doen jy graag? Swem, speel pop

Wat wil jy word as jy groot is? Geen antwoord

Jy word hartseer as: My sussie nie met my wil speel nie.

Jy word bly as: Mamma en Pappa kom kuier

Grootte van T-hemp: 3 – 4 jaar

Grootte van broek of rok: 3 – 4 jaar

Skoengrootte: 7 (klein)

m3 18.02.14

Vir jou, Mamma

February 5, 2016 in Uncategorized

Hier is ‘n mooi voorbeeld van ‘n meisie wat steeds uitreik na haar ma, al woon sy in die Durbanville Kinderhuis. Sy verjaar oor vier dae, maar sy teken ‘n geskenk aan haar ma.

Kind bekend as: Meisie 11 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 9 Februarie

Ouderdom: 11

Skool: Alpha

Graad: 7

Gunstelingkleur: Blou

Wat doen jy graag? Ek hou van swem.

Wat wil jy word as jy groot is? Ek wil ’n onderwyser wees.

Jy word hartseer as: Hulle my vloek

Jy word bly as: Ek my vriende sien.

Grootte van T-hemp: 11 – 12

Grootte van broek of rok: 11 – 12

Skoengrootte: 3 – 4

mam