Toe jy kind was

Woen 4 Nov 2009, 06:52        0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

Nogal 'n moeilike gedig om met tweedetaalseuns te doen. Dis NP van Wyk Louw se diepsinnige gedagtes hier, maar elke nou en dan gebeur dit in die klaskamer: die seuns luister. Seker ook omdat dit nie die laaste periode was soos die vorige dag toe hulle of geslaap het, of so rusteloos was dat ek heeltyd moes raas.

Ek probeer veruidelik hoe dit werk: die lewe is nie eenvoudig nie. Niemand is net goed of net sleg nie.  Iets waaraan ek myself gedurigdeur moet herinner, maar 'n wysheid wat ook met tyd saam gekom het.  Dis bevrydend om van die alles of niks beginsel losgemaak te wees. Hoe ouer 'n mens word, hoe meer besef jy dat daar wel grys areas in die lewe is.  'n Mens raak meer verdraagsaam met jouself en met ander wanneer jy swakhede ontdek, foute, verkeerde keuses.

Ek wens net ek kan elke dag my eie wyshede toepas...

Onderwerpe: 

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Katrina

Geslag: Female Send Message Stuur Boodskap
Stad: Not Selected Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 23794
Kommentaar: 5719
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 6 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

Pronk Palomino Veselglas &... Voz Sola rosiemetdorings roosdoring
Safe_Travel... Charlene eerlikwaar! net myself DinkWeer Dinkweer

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec