• Foto: Dean Moriarty | Pixabay

    As hierdie Covid-jaar ook vir jou nou net te lank en te
    nimmereindigend voel, gebruik daardie laaste bietjie energie en tel ’n pen op,
    of gaan sit agter jou rekenaar. Begin s […]

  • Gabriel het ’n geregistreerde lid geword 4 days, 10 hours gelede

  • Gabriel het ’n nuwe inskrywing geskryf, Hello world!, op die webwebwerf Health Research 4 days, 10 hours gelede

    Welcome to LitNet Blogs. This is your first post. Edit or delete it, then start blogging!

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Uit vier hoeke, op die webwebwerf Crito 5 days, 14 hours gelede

    Willem Anker se Skepsel het ’n baie interessante vlaag resensies uitgelok. Groots opgesette romans soos dié het die manier om uiteenlopende reaksies te kry. Min of meer ’n jaar gelede was dit dieselfde met Etie[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, VRAAGTEKENS OOR BOEK, op die webwebwerf Uit Melkbos 2 weeks, 4 days gelede

    Die polemiek oor die Melletboek “The Lie of 1652” maak dit relevant om weer die spoor te vat van die boek oor Bird Island wat in die jongste verlede ná hewige kritiek en verskeie ondersoeke as ‘n bose du[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Een woord, op die webwebwerf Crito 2 weeks, 6 days gelede

    Een woord is genoeg om ’n resensie wat ’n boek aanprys, in ’n heeltemal ander sleutel te plaas. Dít is wat gebeur met Jean Meiring se bespreking van Donkerdrif, Deon Meyer se jongste Bennie Griessel-roman. (Rappo[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, VERRASSING IN VOLKSBLAD, op die webwebwerf Uit Melkbos 3 weeks, 4 days gelede

    Lekker verrassing vanoggend in Volksblad en op Netwerk24. ‘n Artikel uit die pen van my vriend en jarelange staatmaker-kollega Sarel Venter oor my aanstaande 80 en die boekie, “Koerant” waarmee ek dit vier. So[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, "NEGATIEWE" STORIES IN "KOERANT", op die webwebwerf Uit Melkbos 3 weeks, 6 days gelede

    Met my gedenkboekie “Koerant”.

    Oor fotograwe wat vergeet het om vir kritieke oomblikke film in hul kameras te laai, is hartverskeurende stories in omloop. Manjifieke nuusfoto’s het op hierdie manier verlo[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Grade van verskil, op die webwebwerf Crito 1 month gelede

    Hier op ons werf, by SêNet-briewe, verskyn ’n brief deur Estelle Venter, wat dikwels Crito voor stok kry. Sy het meestal reg, en hierdie keer weer.

    Gaan lees gerus haar brief by:

    Hoekom het Crito nie Bu[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vreugde groot, op die webwebwerf Crito 1 month gelede

    Na ek verneem is daar van tyd tot tyd kursusse wat aangebied word oor resensies. PEN Afrikaans het betreklik onlangs een gehad. Ek weet nie wat die kursusgangers daar geleer word nie, maar ek hoop daar word mooi[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, 'N BOEKIE VIR (AMPER) 80, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month, 1 week gelede

    Op 3 Januarie 2021 – ‘n bietjie meer as twee maande – word ek 80.  Ietwat prematuur of nie, maak ek dit die onderwerp van vandag se blog. Hoekom, sal mettertyd duidelik word, hoop ek.

    In die (amper) 80 jaa[…]

  • maraja het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die Goeie ou Dae…, op die webwebwerf Mens is Nooit te oud om te Leer nie…. 1 month, 2 weeks gelede

    Mens
    is nooit te oud om te leer nie…

     Die Goeie ou dae…

    Die kleintjies neul al heelweek in my ore oor hoe lus hulle vir hamburgers is…en met Lockdown wat al soos drie jaar voel…is Mamma ook al keel […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, EEN AAND IN LONDEN, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month, 2 weeks gelede

    Johan en sy wen-kar,.

    My storie gaan oor ‘n herinnering aan my goeie kollega, vertroueling en gewaardeerde gespreksgenoot  Chris Moolman (79) wat vanoggend  oorlede is. Om by die storie te kom, moet ek eer[…]

  • Lizette Rabe het ’n nuwe inskrywing geskryf, Woorde as omhelsings, op die webwebwerf Om tot verhaal te kom 1 month, 2 weeks gelede

    Dit was pas dag 200 sedert diepgrendel se fase 5.
    Sedertdien het ’n gulsige swartgat – laat dit maar so droewig gevaarlik klink soos
    dié waarvan die astrofisici praat – ’n hele ses maande ingesluk. ’n Halwe […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, OM TE KOES VIR 'N SOEN, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month, 3 weeks gelede

    Hoe reageer jy as ’n dierbare vriendin, soos haar pikante Swartlandse manier is, jou gesig in haar hande toeskulp en jou met ’n klapsoen groet? Of as ’n goeie buurman onaangekondig jou voordeurklokkie lui sonde[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die taal wat ons lees, op die webwebwerf Crito 1 month, 3 weeks gelede

    Jean Meiring maak dit nie vir mens maklik nie. Mens moet sy resensies stiplees. Hy hou daarvan om presies die regte woorde te gebruik, en as dié woorde van die einders van ’n koerantleser se kernwoordeskat kom, is[…]

  • Izak de Vries het ’n nuwe inskrywing geskryf, The man with the library in his backyard, op die webwebwerf Izak gesels II 2 months gelede

    John Nicholson lived in Lavender Hill, a rather poor suburb on the Cape Flats.

    He lost his job at a furniture factory when the owners disappeared without paying their staff, so he took on freelance […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, WINNIE EN VERWOERD-KONNEKSIE, op die webwebwerf Uit Melkbos 2 months gelede

    Oor die ironiese kinkels van die geskiedenis kan ‘n mens soms in stomme ongeloof jou hande saamslaan.

    Wie sou nou kon dink dat die stowwerige Vrystaatse dorpie waar die skrander Hendrik Verwoerd in 1919 g[…]

  • Izak de Vries het ’n nuwe inskrywing geskryf, Pret in die skool? | Fun at school?, op die webwebwerf Izak gesels II 2 months gelede

    Ek het vandag ’n fassinerende onderhoud met Solet Scheeres op Voertaal gelaai. In Nederland is die lees van storieboeke vir die lekker net so belangrik as Wiskunde, sê sy. In Suid-Afrika, daarenteen, is ons so be […]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vers en tegniek, op die webwebwerf Crito 2 months gelede

    Dit was ’n goeie draai om te maak, die ene van die uwe by Versindaba. Nog geen kans dat ek ’n verbete poësieleser sal word nie, maar ek kan wel sonder vrees van teenspraak sê dat die reis in hul argief ’n openbar[…]

  • Laai Meer