Vrydagvoer

Februarie 22, 2013 in Uncategorized

‘n Seerower, wreed en geroem
het sy hakkelry probeer verbloem.
“K-korrel!” skree hy,
“V-vuur!” toe daarby –
toe klap die skoot: “B-b-b-boem!”
 
 

Ja oukei. Flou, ek weet. En sorrie, Pedrie.

11 antwoorde op Vrydagvoer

  1. tina10 het gesê op Februarie 22, 2013

    hehehehe… o-o-o-kay!

  2. klarisabet het gesê op Mei 5, 2013

    nie TE flou nie (-;

  3. monicahaddad het gesê op Mei 6, 2013

    Bwahhaha dis nie flou nie dis quantum physics ! Ek sou sê besonder skerp….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.