Die goed is verslawend!

Januarie 24, 2013 in Uncategorized

Verstrooid meng San, koekbakker boerin
‘n paar korrels lood by die roer in.
Maar slegte geluk –
toe Sannatjie buk
toe skiet sy die kat in sy murin.

6 antwoorde op Die goed is verslawend!

  1. Bawhaaaa die arme kat!

  2. tina10 het gesê op Januarie 24, 2013

    mens moet haar toesluit!

  3. LMGA gelukkig kom die kat terug…..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.