Sê ma’, Malema…

Februarie 26, 2010 in Sonder kategorie

 

Jêma Malema

sê ma’ vi’ djou mêma,

wat wil jy vir krismis hê?

Jêma Malema

sê ma’ vi’ djou grênma:

Malema wil ‘n complete media blackout hê…

 

 

 

 

 

Weereens, sorrie, dis Vrydag en die teiken was so groot…

18 antwoorde op Sê ma’, Malema…

  1. Die media gaan hom nie los nie, hys net te groot vir sy skoene.

  2. Hy verkies mos Nandos.

  3. Ek dink hulle jubel oor hom.

  4. ‘n Bier-ideologie en ‘n sjampanjebeursie.

  5. Slim! Ook die Zuma een.

  6. Weet jy wat het ek raakgelees oor die Emma-liedjie? Dat die oorspronklike woorde gesê het: Emma, ko(m)lê ma(ar)….. Maak nogal sin 🙂

  7. :-))

    Lekker naweek, Jan Klaas.

  8. Hy is so handig soos ‘n koffietafelboek vir gesprekke!

  9. Dis baie oulik! Soos daai skelm een: Jy’t verniet gestry/solank as die kind in die tjalie lê/ dan lyk dit net soos jy

  10. Dankie Lewies!

  11. Ook so dankie, Berwick!

  12. Malema vir president!
    Ag tog, sorry, ek sien hy is dit al…

  13. Jis, jy noem nou ‘n ding hier! Hoeveel van daardie liedjies het ons uitgeryg en nooit besef wat ons sing nie? Lmga!!

  14. Trakie het gesê op Februarie 27, 2010

    Vrydae is versoekings mos ékstra groot :-))

  15. Ek wonder nou hoeka wat dit beteken as ons sing “Emma wil ‘n bicuit hë”…

  16. Dankie, Therina!

  17. Ja, lyk my ons liewe prez volg Malema se instruksies getrou.

  18. Dis wanneer ek die meeste junk skryf…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.