Met ‘n wuif van die hand…

Februarie 26, 2010 in Sonder kategorie

 

Neef Zuma, ‘n ANC kader

het een keer in Durban vergader

om meer stemme te bind,

maar hy’t gou uitgevind

al die jongmense daar noem hom “vader”!

 

 

 

Sorry, maar dis Vrydag en dit was so ‘n maklike teiken…

7 antwoorde op Met ‘n wuif van die hand…

  1. LOL! het jy gesien een van die vrouens is juis vanoggend in die nuus oor ‘n huis in Durban?

  2. Mmm, dit maak nuwe moontlikhede oop…

  3. Neef Zuma, ons ANC makker
    Is daagliks al dieper in kakker
    Julius Malema
    Sy grootste dilemma
    Hou hom vir nagte lank al wakker

  4. zephur het gesê op Februarie 26, 2010

    Hy bou sy eie nasie…

  5. Oulik! Dankie.

  6. Deur kruis-pollinasie…

  7. Hallo Therina!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.